Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lighthouse Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers.

Gaste kan kies tussen 16 uniek ingerigte en suite-eenhede. Al die kamers beskik oor haardroërs, lugversorging en elektriese komberse, behalwe die kamers met 2 enkelbeddens wat waaiers het.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoek die dorp se museum en bespreek 'n begeleide wandeling na die historiese Anglo-Boereoorlog-terrein en -grafte. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing. Verder kan gaste fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry en tennis.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Melody H
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming, pleasant and a much needed stop over. Elmarie was amazing, friendly and had given recommendations for dinner in the area. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Wynand V
Saam met lewensmaat
5.0
Great gasheer. Puik kamers. Fantastiese oorslaap.
Sep 2024
Johan T
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens. Baie mooi plekkie met vriendelike diens.
Sep 2024
Bianca F
5.0
Mooi, veilig, met alles ons nodig gehad het. Ons het baie lekker geslaap by The Lighthouse Guesthouse. Dis baie mooi en ook veilig, en het alles wat o...
Sien meer
Aug 2024
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Lighthouse se gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was ruim en het alles gehad wat nodig is.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brian & Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 301

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Lighthouse Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAAksxqhdHVPcpZdT31dWVX78KDt6akT48auREvPYrFLRZqjAwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 301 5 1 5 40 Church Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.719730555556 25.097961111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang