Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lighthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir The Lighthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hesta L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta L

Pragtige goed toegeruste verblyf.

Fantastiese plek! Oop en ruim en dekor baie mooi. Sal beslis aanbeveel.

Annelie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Ons kon nie vir beter vra nie.

Baie goeie diens en netheid. Sal weer daar bespreek.

Hannelie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Ongelooflike ervaring.

Die huis is 800 m van Club Mykonos en naby Checkers. Baie skoon en netjies. Beddegoed is duursaam met lekker kussings, kamers en leefarea ruim.

Carrol V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol V

Awesome house and an awesome weekend as a group of friends.

Absolutely amazing place! It's spacious, modern, well-equipped everything you need and very central. Close to all the amenities, shops within walking distance. Sandra was amazing, excellent hostess. I’d highly recommend it and we will definitely be returning in future.

Carmen J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Beautiful house!

Went for Weskus Marathon, enjoyed the stay! Beautiful house! Friendly assistance! Will def book again, soon!

Banveto J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banveto J

Tranquility.

We had an awesome weekend as a group of friends. Would certainly book The Lighthouse again.

Lee-anne S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S

Home away from Home.

House was very neat. We had a very comfortable stay. Great location. Close to shops. Enjoyed every moment. Will definitely be back. Sandra was the perfect host.

Bronwyn A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn A

Home away from home.

Nice, spacious, clean and well equipped.

Amy-kim M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amy-kim M

Rus vir my siel.

Was 'n lekker rustige naweek wegbreuk met vriende en familie.

Elieth J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elieth J

Fantastic, neat, comfortable, everything you need. home away from home.

Satisfying, going again.

Lauren A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A

Wonderful, peaceful, relaxing, easy and family friendly.

We had a lovely experience, Sandra's hospitality was excellent, she made us feel very comfortable. The house is way better than we expected. A lovely quite area and sweet neighbours. Everything was nice and comfy, it's like a home away from home experience. Thank you for the lovely experience and we will definitely come again.

Eulah S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulah S

Enjoyed a lovely, peaceful stay!

The Lighthouse is 'n pragtige plekkie. Die huis was baie netjies, goed toegerus en gemaklik. Ons kan dit definitief vir toekomstige gaste aanbeveel.

Melissa F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F

Baie lekker ons nuwejaar ingegaan!

Die Lighthouse is 'n baie netjiese en groot huis. Die ontvangs van Sandra was ook baie verwelkomend. Die huis is geleë naby meeste van die winkels en ook loop afstand van Club Mykonos Casino. Ons sal beslis weer die Lighthouse bespreek in die toekoms!

Engela V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Baie ruim, gerieflik en skoon.

Sandra het ons vriendelik verwelkom en ons baie tuis laat voel.

Vanda W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanda W

Very nice and pleasant stay.

Very neat, modern and spacious accommodation with a friendly hostess. See you in the new year again. Thank you very much.

Danielle A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle A

Amazing place.

Our stay was lovely and the house was beautiful.

Mkhululi J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mkhululi J

Absolutely amazing service and place!

The whole process was seamless to the day of arrival. When we arrived, we were welcomed by Sandra. She gave us a tour of The Lighthouse and the house is undeniably incredible. It's spacious and beautiful. Shops are 2 minutes away and the beach is 5 minutes away. I would highly recommend The Lighthouse and Sandra is amazing!

Sanjeeva R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjeeva R

Fantastic.

We really enjoyed staying at the light house. The house is spacious, close to all the amenities and very functional.

Trevor L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor L

Our weekend at The Lighthouse was fantastic.

When we arrived at the Lighthouse, the lady Sandra gave us a warm welcome. The accommodation was beautifully decorated and spacious. All the facilities were top notch and with the Laguna Mall being a stone throw away made things very convenient. I will definitely be going back.

Anita D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Fantastiese plekkie om in te ontspan.

Dankie aan Sandra wat ingestaan het namens eienaar vir haar vriendelike ontvangs. Heerlik gekuier in julle omgewing. Huis goed toegerus. Baie skoon en baie modern. Sou graag langer wou kuier maar moes terugkeer na realiteit. Plekkie is hoogs aan te beveel.

Estie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R

Heerlik gebly in veilige huis. Baie spasie en mooi en modern.

Baie groot en gerieflike huis met als wat mens nodig het en meer. Net eie handdoeke saamneem.

Shalen R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shalen R

Fantastic stay at well-appointed home!

Closely located to amenities and the beach, coupled with the excellent hospitality from Sandra, our stay was a good experience. We did have a hiccup with the fridge but a workaround was made available the next day. I’d highly recommend it and will be returning in future.

Tara J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tara J

I would definitely go again.

The house was just what we expected and the location is on the right place not too far from anything actually the perfect place too be. I would definitely go again and stay in the lighthouse again. The house mother was very understanding and very sweet she was a door away if we needed anything.

Elmarie - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie

Teleurstellend!

Baie teleurstellende diens! Eerstens het hulle ons laat weet dat ons 14:00 inklok, maar moes wag tot 14:30 en toe kom Sandra eers daar aan. Tweedens het niemand ons laat weet dat ons ons eie handdoeke moes saamvat nie! Daar is geen stortjel of koffie/tee soos wat ander selfsorgblyplekke gee nie! Derdens is die plek reg agter Checkers, met ander woorde 05:30 begin Checkers al hulle trokke pak met kratte en jy hoor alles! Hierdie deel van Langebaan is 'n groot nee.

Dennis K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K

Fantasmagories.

Die verblyf was fantasmagories. Vrydag met ons aankoms was ons begroet deur 'n baie vriendelike dame, Sandra, wat ons sommer tuis laat voel het. Free WiFi vir die naweek, die huis is gerieflik en kamers was ruim en dis 'n hanetree vanaf Club Mykonos en die naaste mall. Ons sal beslis weer kom.

Rene B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Gerieflik en netjies.

Die huis is baie goed geleë en baie netjies. Daar is alles wat jy nodig het behalwe handdoeke. Ek sal voorstel dat julle dit insluit of noem net op die bevestiging dat daar nie handdoeke is nie. Verder is die huis smaakvol gemeubileer en die beddegoed is van goeie gehalte. Sandra is 'n groot aanwins. Baie dankie dat julle julle huis met ons gedeel het.

Mandy M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M

We enjoyed our stay - we will come again.

We will come again some time next year.

Feroza P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroza P

Awesome and amazing holiday house it was.

Beautiful house, definitely a place I would like to go back too. My kids had a ball, it's spacious, it's modern and it's homely I enjoyed every moment of being in that house. The area was friendly and safe. I would definitely recommend this holiday house to anyone.

Charnee C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnee C

Dis lekker cosy.

Sal dit vir ander aanbeveel. Baie lekker plekkie.

Sharollene O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharollene O

Dit was fantasties, sal beslis weer kom.

The Lighthouse is 'n pragtige plekkie. Baie netjies en gerieflik en modern, sal beslis weer kom.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mykonos-straat 4, Skiathosbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9151f7331a2d47c8aee1c47dce61697820b3f6876f220f5347b7aaa0ac9c7d80a1d998307e69be39b155c57058db020ab00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 4 Mykonos Street Skiathos Bay 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.04834 18.04984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang