Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lillies Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Lillies Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezel O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Uitstekende verblyf in Reitz.

Lillies is definitief 'n plek om tuis te gaan in Reitz, baie netjies en die diens is puik. Die eenheid is baie goed toegerus. Die eienaar het selfs vir ons 'n sak hout gegee om te gebruik. Waar kry mens nog iets verniet, maar by Lillies is hulle vriendelik en behulpsaam.

Hanneke E T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke E T

Pragig, netjies, rustig.

Heerlik gebly in Theonie se pragtige, sonnige plek. Hulle was behulpsaam met enige versoek en het moeite gedoen om die verblyf perfek te maak.

Suzette G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette G

Aanbeveel aan enige een.

Beslis waarde vir jou geld. Lieflike plekkie. Lekker warm geslaap deur die koue wintersaand. Besoek hulle gerus!

The Lillies Cottage se terugvoer

Ek is so bly dat julle dit geniet het, dankie.

The Lillies Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, The Lillies-erf, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce657718cebcf4c564b4037a47fbb94086442da9233046cb02d065d8b398909f9ac0ee2e1cb9441878d5bed9dae273748759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Buitekant Street The Lillies Plot 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.797280529799 28.421877272179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang