Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lillies Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Joany- Ann C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker snoesig. Pragtig skoon en luuks. Heerlike warm bed en water. Alles wat 'n vrou nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal definitief aanbeveel. Alles was perfek en pragtig! Sou graag nog langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Riaan en Leonie is absoluut fantasties. Alles is so keurig en smaakvol en sielerus. Ons sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Pragtige plekkie, baie lekker gebly, almal is vriendelik, sal enige tyd teruggaan. Wanneer ek weer Reitz to moet gaan, sal ek verseker weer by The Lillies Guesthouse gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Absoluut fantasties. Beste diens ooit, kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rustig, mooi en goed toegerus. Ons was in Reitz vir 'n troue. Die selfsorg eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus vir vriende of 'n klein familie. Dit is pragtig, skoon en in 'n rustige omgewing. Die plek is maklik om te kry en die pad soontoe kan mens met 'n gewone kar ry. Die kombuis het 'n gasstoof en die nodige toerusting, eetgerei en breekware. Die toerusting is skoon en netjies. Dit het gevoel of ons in 'n luukse huis op 'n plaas bly vir die naweek. As jy by die venster uitkyk dan kyk jy in die varsgestroopte sojaland vas. Hulle het 'n generator wat sorg vir krag as dit load shedding is. Toe ons inkom is die verwarmer reeds aangeskakel en die ligte aangesit. Die eenheid is baie groter as wat mens verwag. Ons sal The Lillies ook aanbeveel vir ons vriende en familie. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in Reitz is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik. Was baie lekker, netjies en baie vriendelike diens en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
The Lillies Guesthouse
Baie dankie Nadine, vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly dat jy lekker gebly het.

Nelia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragtige gastehuis. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig en lieflik. Baie mooi en luukse villa's. Ons het 'n rustige en mooi besoek gehad, alles word voorsien en die villa's is beter as op die foto's. Diens is vriendlik en bo standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Die dekor is lieflik, ons het heerlik gerus. Alles wat jy nodig het was beskikbaar. Ons het Reitz besoek vir 'n doopgeleentheid. Omdat die paaie nie te waffers is nie, het ons besluit om die dag voor die tyd reeds te reis. Die tuine by die gastehuis is pragtig en bied rus vir die siel. Daar is pragtige stoepe om tee te drink en net die rustigheid in te drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a8db1a26d5edceb33304f03cfd74ac75d70ff360dd8546cfa8ffd54524db551cff6eb233528087959db9e4041dfb1ed52e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plot 18A Buitekant Street 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.796916028145 28.422098782967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang