Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lillies Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir The Lillies Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Joany- Ann C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joany- Ann C

Lekker snoesig.

Pragtig skoon en luuks. Heerlike warm bed en water. Alles wat 'n vrou nodig het.

Lani S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani S

Sal definitief aanbeveel.

Alles was perfek en pragtig! Sou graag nog langer wou bly.

Tina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina L

Absoluut fantasties.

Riaan en Leonie is absoluut fantasties. Alles is so keurig en smaakvol en sielerus. Ons sal beslis weer besoek!

Cathy B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Pragtige plekkie, baie lekker gebly, almal is vriendelik, sal enige tyd teruggaan.

Wanneer ek weer Reitz to moet gaan, sal ek verseker weer by The Lillies Guesthouse gaan bly!

Lindie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Absoluut fantasties.

Beste diens ooit, kom vir seker weer terug.

Lientjie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie F

Rustig, mooi en goed toegerus.

Ons was in Reitz vir 'n troue. Die selfsorg eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus vir vriende of 'n klein familie. Dit is pragtig, skoon en in 'n rustige omgewing. Die plek is maklik om te kry en die pad soontoe kan mens met 'n gewone kar ry. Die kombuis het 'n gasstoof en die nodige toerusting, eetgerei en breekware. Die toerusting is skoon en netjies. Dit het gevoel of ons in 'n luukse huis op 'n plaas bly vir die naweek. As jy by die venster uitkyk dan kyk jy in die varsgestroopte sojaland vas. Hulle het 'n generator wat sorg vir krag as dit load shedding is. Toe ons inkom is die verwarmer reeds aangeskakel en die ligte aangesit. Die eenheid is baie groter as wat mens verwag. Ons sal The Lillies ook aanbeveel vir ons vriende en familie. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in Reitz is. Baie dankie.

Nadine D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Heerlik.

Was baie lekker, netjies en baie vriendelike diens en baie mooi plek.

The Lillies Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Nadine, vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly dat jy lekker gebly het.

The Lillies Guesthouse
Nelia P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia P

Pragtige gastehuis.

Heerlik gebly.

Jeanelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle V

Rustig en lieflik. Baie mooi en luukse villa's.

Ons het 'n rustige en mooi besoek gehad, alles word voorsien en die villa's is beter as op die foto's. Diens is vriendlik en bo standaard.

Karen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Die dekor is lieflik, ons het heerlik gerus. Alles wat jy nodig het was beskikbaar.

Ons het Reitz besoek vir 'n doopgeleentheid. Omdat die paaie nie te waffers is nie, het ons besluit om die dag voor die tyd reeds te reis. Die tuine by die gastehuis is pragtig en bied rus vir die siel. Daar is pragtige stoepe om tee te drink en net die rustigheid in te drink.

Helena F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helena F

Goeie verblyf, goed ingerigte kamer.

Sien sterre.

Hlengiwe M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe M

We had a good stay thanks.

It was a wonderful stay.

Wade G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wade G

The stay was good, have some suggestions that need to make it excellent.

The units are great, there are however issues that need to be looked at, the ceiling fan makes a huge noise, but, you can't sleep without it as it is very hot and mosquitos carried us away. The units need an awning over the patio as you cant sit outside during the day, just too hot. Fridges are too small for self-catering for a weekend or long weekend. And please get rid of the roosters, there are a couple of them and they start their crowing early and get each other going.

Johanna M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Heerlik en naby. Was naby die venue.

Ek het lekker geslaap, alhoewel die beddegoed vir my te warm was, het toe die waaier aangesit om die lug te laat beweeg, maar die waaier raas baie, het wel die deur oopgelaat vir ventelasie, die gordyne het die koel lig buite gehou en later die gordyne oopgetrek en die rasende waaier afgesit. Kon toe verder slaap. Ek weet dit is self-catering, sal nogal daarvan gehou het om 'n beskuitjie saam met oggendkoffie te gekry het, het die oggend weer redelik vroeg vertrek.

Louis C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Nice B&B.

We stayed at The Lillies Guesthouse for 4 nights, although it's a beautiful place and we enjoyed our stay, we are from Australia and I didn't like the early morning wake up call from the roosters. I was also disappointed that there was no Wi-Fi, so I couldn't contact my family. There was no safe in the room for valuable items. There is no iron or ironing board. Luckily I had a hairdryer, because I didn't see one. Having said that, I would still recommend the place because it is very clean and the bed was comfortable.

Ilana B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana B

Verskriklike netjiese plek en die kamer is baie mooi.

Netjiese plek. Genoeg warm water. Pragtige kamer met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar kom oorslaap.

Mariana M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Wonderlik.

The Lillies Guesthouse word definitief aanbeveel. Pragtige kamer. Ons het ons verblyf baie geniet.

Mariana B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Uitstekend. Skoon, stylvol, goeie en vriendelike diens.

Uitstekend. Skoon, stylvol, goeie en vriendelike diens. Kan The Lillies vir seker aanbeveel.

Pierre C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C

Baie aangenaam en akkommoderend. Rustig en mooi.

Buiten baie klein punte (soos die gebrek aan melk, beskuit, handeroom en sjampoe), was ons verblyf baie aangenaam. Lynette was baie vriendelik en behulpsaam. Die plaas atmosfeer, omring deur die pragtige tuin en omgewing, plaas 'n mens in 'n rustige gemoedstoestand.

Tanja L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja L

Awesome dekor en netjies.

Great, pragtige akkommodasie. Baie vriendelik.

The Lillies Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

The Lillies Guesthouse
Pieta V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieta V

Dis 'n stunning klein woonstel en baie gerieflik!

Ek en my vrou was vriendelik verras met die woonstelletjie. Dis netjies met 'n oulike kombuisgedeelte vir self-catering.

Lynette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette B

It was a very pleasant stay. People were very friendly and accommodating.

We really enjoyed our stay and will definitely return if we are ever in the Reitz vicinity.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n aangename verlyf. Die mense was baie vriendelik en akkommoderend.

Ons het dit geniet en sal beslis weer terugkom wanneer ons weer in die Reitz-omgewing is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gizelle B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle B

Fantasties!

Ongelooflike mooi plek!

Paul N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul N

Fantasties.

Leonie was van begin af baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid het ons uit die veld geslaan, bitter hoë kwaliteit gevoel vir so 'n klein dorpie. Ons sal definitief weer terugkom.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Etienne V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Pragtig!

Ons het baie meer gekry as wat verwag is.

Franske W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franske W

Pragtige en uiters netjiese akkommodasie in die platteland!

'n Pragtige selfsorg-eenheid in die platteland! Baie netjies, modern en goed toegerus. Mooi detail aan die binnenshuise versiering maak dit 'n spesiale oornagplekkie! Die eienaars het baie goeie diens gelewer!

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a8db1a26d5edceb33304f03cfd74ac75d70ff360dd8546cfa8ffd54524db551cff6eb233528087959db9e4041dfb1ed52e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plot 18A Buitekant Street 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.796916028145 28.422098782967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang