The Lillies Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Joany- Ann C - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker snoesig.
Lani S - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Tina L - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Cathy B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie lekker gebly, almal is vriendelik, sal enige tyd teruggaan.
Lindie V - Jun 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lientjie F - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi en goed toegerus.
Lees meerNadine D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik.
The Lillies Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Nadine, vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly dat jy lekker gebly het.
Nelia P - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Jeanelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en lieflik. Baie mooi en luukse villa's.
Karen V - Mei 2021
Algehele gradering
Die dekor is lieflik, ons het heerlik gerus. Alles wat jy nodig het was beskikbaar.
Helena F - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf, goed ingerigte kamer.
Hlengiwe M - Aug 2020
Algehele gradering
We had a good stay thanks.
Wade G - Nov 2020
Algehele gradering
The stay was good, have some suggestions that need to make it excellent.
Lees meerJohanna M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik en naby. Was naby die venue.
Lees meerLouis C - Sep 2018
Algehele gradering
Nice B&B.
Lees meerIlana B - Jun 2018
Algehele gradering
Verskriklike netjiese plek en die kamer is baie mooi.
Mariana M - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Mariana B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Skoon, stylvol, goeie en vriendelike diens.
Pierre C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en akkommoderend. Rustig en mooi.
Tanja L - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome dekor en netjies.
The Lillies Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Pieta V - Jul 2018
Algehele gradering
Dis 'n stunning klein woonstel en baie gerieflik!
Lynette B - Mrt 2018
Algehele gradering
It was a very pleasant stay. People were very friendly and accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n aangename verlyf. Die mense was baie vriendelik en akkommoderend.
Ons het dit geniet en sal beslis weer terugkom wanneer ons weer in die Reitz-omgewing is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gizelle B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Paul N - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Etienne V - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig!
Franske W - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige en uiters netjiese akkommodasie in die platteland!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang