The Link House on Bonsai
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonsai Place 4, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Link House on Bonsai is in die rustige woonbuurt Glen Marais in Kemptonpark en dit is naby aan Johannesburg en Pretoria.
Verblyf is beskikbaar in tweeslaapkamerhuis wat slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 2 badkamers, elk met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is 'n leefarea en die kombuis is met 'n yskassie, eetgerei, breekware en 'n gasstoof toegerus. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.
Die eiendom is naby alle hoofsnelweë en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 5 km ver. Die Serengeti Gholfbaan is 7 km ver. Dit is ook naby verskeie restaurante, kroeë, inkopiesentrums en besighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bonsai Place 4, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink The Link House on Bonsai het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonsai Place 4, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng