Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Link House on Bonsai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonsai Place 4, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Link House on Bonsai is geleë in die rustige woonbuurt Glen Marais, Kempton Park, maar tog naby die stede Johannesburg en Pretoria.

Verblyf word gebied in 'n tweeslaapkamerhuis met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamers met 'n stort, bad en 'n toilet elk. Daar is 'n sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, eetgerei en breekware en 'n gasstoof om te kook. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, en braaigeriewe en 'n swembad op die perseel.

Hierdie eiendom het maklike toegang tot al die groot snelweë. OR Thambo Internasionale Lughawe is net 5 km weg, terwyl Serengeti Gholfbaan 7 km ver is. Dit is ook naby talle restaurante, kroeë, winkelsentrums en besighede geleë.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bonsai Place 4, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonsai Place 4, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e4b2ac9d724589c78b9f358621a2145e86d102c9cc22faee9ae86525872da1e4f54918cf38bafa9d9b8ebb2f14682485d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 4 Bonsai Place Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.08442 28.26796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang