Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Links Corporate Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir The Links Corporate Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Daniel O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Daniel O

Word geadverteer as 5-ster maar dit voel nie so nie.

Ek probeer altyd die positiewe wegneem van 'n reis, maar dit was definitief nie ons verblyf nie. 1. Die een bed was stukkend. Dit was gerapporteer maar nie reggemaak nie. 2. Die extractor fans in badkamer is so vuil en aangepak. 3. Die Sony televisie was teleurstellend, klein skerm en die klank is max op 100 saam met DSTV op max net om iets te hoor. 4. Slegs 'n paar beperkte kanale, nie iets wat mens van 5-ster verwag nie. 5. Die badkamer is mooi, maar die stortkop kan nie stel nie en spuit nie reg nie, selfs die stortdeur moet met 'n goedkoop hakie van binnekant af ingehak word om dit toe te hou. 6. Saterdagaand braai iemand in die courtyard reg onder ons slaapplek. Ons hele kamer was vol rook. 7. Laastens die ontbyt. Dit word nie meer in die gastehuis bedien nie, jy moet uit Silver Lakes uit na Food Factory toe ry om ontbyt te kry. Ons het dit gedoen, daar aangekom was die diens sleg en die die kos nie die naam ontbyt werd nie. Overall regtig afgeskeep gevoel vir iets wat 'n 5 ster ervaring moes wees.

Shaun W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Absolutely awesome.

We were well received and immediately felt at home. The rooms and amenities were above board. Not even talking about the setting and amazing inviting indoor blue pool. The breakfast service is spot on.

Elmien T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T

Netjies, luukse verblyf.

Netjiese, luukse verblyf en naby alles. Ons het ons naweek baie geniet. Daar is alles wat mens nodig het en dit is baie veilig.

Linelle A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle A

Rustig en ontspanne.

Dit was asemrowend gewees. Die plek is baie netjies en dis so stil en rustig. Die kroeg het ongelukkig min opsies gehad en was nie "fully stocked" nie. Die jacuzzi het ook nie gewerk nie.

Pauline T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline T

Comfortable and convenient.

Perfect property if you are looking for good accommodation in Silver Lakes Estate. Has a very corporate feel but is clean, comfortable and met our requirements.

Bennie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie D

Baie mooi plek.

Vriendelike personeel.

Edwin K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Edwin K

Geen diens en nooit iemand beskikbaar op terrein nie.

Sal nie weer daar bespreek nie.

Erika M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

The Links is meer as 'n gastehuis, beveel dit definitief aan.

Ek en my man het vir twee nagte oorgeslaap. Die plek is luuks, netjies, veilig en baie sentraal. Ons diens was uitstekend en die ontbyt heerlik en genoeg. Sal dit beslis aanbeveel en self ook weer daar tuisgaan.

Stephani P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephani P

Goeie ligging en netjies.

Baie rustig en het 'n goeie ligging.

Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D

Personeel kan nie kommunikeer nie, Jacuzzi het nie gewerk, Cinema was nie reg.

Hulle adverteer dinge wat buite werking is.

Charles L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L

Perfek

Perfek, veilig en lekker.

Alwyn V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn V

Uitstekend.

Baie goeie diens. Die dames het uit hul pad uit gegaan om ons welkom te laat voel.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Armand D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Baie vriendelike, uitstekende diens.

Baie netjies en skoon, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Ria G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Amazing.

Ons sal beslis The Links Corporate Guest House aanbeveel.

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Baie dankie Ria, ons waardeer alle terugvoer van kliente af, veral terugvoer soos die. Dit beteken vir ons oneindig baie, afgesien daarvan dat ons dan meer kliente behoort te kry, is dit lekker om te verneem dat ons op standaard is. Ons neem elke boodskap en terugvoer baie ernstig op. Hierdie is voorwaar 'n groot kompliment, baie dankie daarvoor. Met vriendelike groete, die Links span.

The Links Corporate Guest House
Talita B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita B

Venue en kamer was pragtig, maar die diens was swak.

Ons het beter diens verwag van 'n 5-ster-venue.

Xavier M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Xavier M

Nie tevrede nie.

Die Honeymoon Suite is glad nie 'n Honeymoon Suite nie. 2 x dubbedbeddens. Stoep was nie skoon nie en die TV het nie gewerk nie. Die kussings moet vervang word. Grotendeels benodig die plek 'n revamp en 'n goeie bestuurder wat die front desk kan bestuur. Die kamer is glad nie R1800 per nag werd nie.

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Beste Xavier,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit gebeur soms dat daar goed is wat breek, maar ons het 'n onderhoudspan wat die beste is. Ek het met die dame aan diens gesels en sy bevestig dat sy julle gesê het sy sal dadelik iemand kry om dit reg te stel, soms kliënt wat die kanale uit stel en dies meer wat nie 'n groot storie is nie. Julle het haar meegedeel dat julle in elke val nou uitgaan en dus sal dit nie nodig wees nie. Michael het die volgende dag die TV gaan regstel voor die nuwe kliënt ingeklok het. Ek sê vir mense wat vra vir 'n Wittebrood Suite ons St Andrews is 'n pragtige kamer en het ook sy eie jacuzzi. Die kamer het 2 Koningingroote beddens in en nie dubbel beddens nie. Jammer om te hoor die verblyf het julle nie geval nie. Die Links Span

The Links Corporate Guest House
Irma P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Gerieflik.

Baie gerieflik ... kort net 'n paar dinge vir volledige 5 ster!

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Beste Irma, baie dankie vir jou goeie terugvoer en telefoniese gesprek van vanoggend. Ons gee dadelik aandag aan dit wat nie 100% was nie en hoop om jou sommer gou weer te sien. Suzanne

The Links Corporate Guest House
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zelda S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda S

Rustig en koud.

Dit was 'n groot kamer met baie spasie maar kliëntediens was baie swak. Die kaggel in die kamer het nie gewerk nie en toe ons vra word daar gesê dit het nog nooit gewerk van die ontvangsdame daar werk en dat daar geen mense is wat kan kom kyk wat is fout! Ook van die ligte in die kamer her nie gewerk nie. Ontbyt sit ons daar vir 'n half uur voor hulle kom vra wat ons wil hê en toe moes ons vra wat daar is. Die plek, kos en veiligheid was fantasties maar die diens swak en ek hoop dat dit sal na gekyk word!

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Goeie More. Dit is werklik die eerste keer wat ons 'n versoek kry om die kaggel aan te steek aangesien mense gewoonlik die lugversorger gebruik. Ons het wel nou instruksies gegee hoe die kaggel werk sodat die volgende klient wel die kaggel ook kan benut. Die "spotlight" in kamer 3 gebruik gloeilampe wat nie tans erens verkrygbaar is nie. Ons sal dus 'n ander plan moet maak en die hele "fitting" verander/vervang. Ons waardeer egter julle terugvoer en is jammer dat die ervaring nie aan julle behoeftes voldoen het nie. Ons is egter op klientediens ingestel en neem werklik elke voorstel op met erens. Baie dankie vir u terugvoer. Met vriendelike groete. Links Span.

The Links Corporate Guest House
Eileen H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H

Great! Sal weer kom! Baie dankie.

Dit was 'n aangename verblyf. Sal beslis almal van die wonderlike plek vertel. Baie dankie.

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Dear Eileen, Thank you for staying at the Links Guest House, much appreciated. Thank you for the positive feedback, always nice to have good feedback from our clients. Have a lovely day!!! Kind Regards. The Links Team.

The Links Corporate Guest House
Angelique W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W

Gerieflik.

Baie dankie vir die lekker bly! Ek het die aand voor my troudag by julle spandeer en dit was lieflik! Ontbyt is uit die boonste rakke!

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Dear Angelique
I trust you are well? Thank you for staying at The Links Guest House, much appreciated!
Thank you for the positive feedback, always nice to have good feedback from our clients.

Have a lovely day!
Kind regards,
The Links Team

The Links Corporate Guest House
Magda N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Wonderlik!

Netjies, skoon, vriendelik en baie mooi, met puik ontbyt. Baie dankie!

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Dear Magda

Thank you for the positive feedback, always nice to hear that hard work pays off.
Lovely having you as our guests.

Kind regards,
The Links Team

The Links Corporate Guest House
Martie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Baie nice.

Was baie lekker. St. Andrews kamer is perfek vir 'n huweliksherdenking.

The Links Corporate Guest House se terugvoer

Dear Martie
Thank you for the positive feedback much appreciated! Thank you for celebrating your wedding anniversary with us.
Regards,
The Links Team

The Links Corporate Guest House
Sara O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sara O

Baie rustig en 'n lafenis vir die siel.

Ek het in die Augusta-kamer gebly wat heerlik ruim en goed toegerus is. Dit was lekker gewees om te kon uitloop op die groot balkon. Ek wou in 'n stil en rustige omgewing wees en die gastehuis het uitstekend aan hierdie vereiste voldoen.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Martie O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie O

Heerlik gebly en glad nie soos die stad gevoel nie.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Netjies, skoon en uiters smaakvol. Veilig en rustige area en vriendelike personeel - ons het lekker gaan stap!

Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eagles-rylaan 147, Silver Lakes Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACGj6tSkRoybK1Mp0T5L7JZOAXF7fj1nRJWc0mzSaaz7YX89zyY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 147 Glen Eagles Drive Silver Lakes Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.774927065296 28.361116559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang