Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Links Corporate Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.6
Veiligheid
4.8
Daniel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2023

Word geadverteer as 5-ster maar dit voel nie so nie. Ek probeer altyd die positiewe wegneem van 'n reis, maar dit was definitief nie ons verblyf nie. 1. Die een bed was stukkend. Dit was gerapporteer maar nie reggemaak nie. 2. Die extractor fans in badkamer is so vuil en aangepak. 3. Die Sony televisie was teleurstellend, klein skerm en die klank is max op 100 saam met DSTV op max net om iets te hoor. 4. Slegs 'n paar beperkte kanale, nie iets wat mens van 5-ster verwag nie. 5. Die badkamer is mooi, maar die stortkop kan nie stel nie en spuit nie reg nie, selfs die stortdeur moet met 'n goedkoop hakie van binnekant af ingehak word om dit toe te hou. 6. Saterdagaand braai iemand in die courtyard reg onder ons slaapplek. Ons hele kamer was vol rook. 7. Laastens die ontbyt. Dit word nie meer in die gastehuis bedien nie, jy moet uit Silver Lakes uit na Food Factory toe ry om ontbyt te kry. Ons het dit gedoen, daar aangekom was die diens sleg en die die kos nie die naam ontbyt werd nie. Overall regtig afgeskeep gevoel vir iets wat 'n 5 ster ervaring moes wees.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Shaun W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Absolutely awesome. We were well received and immediately felt at home. The rooms and amenities were above board. Not even talking about the setting and amazing inviting indoor blue pool. The breakfast service is spot on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2022

Netjies, luukse verblyf. Netjiese, luukse verblyf en naby alles. Ons het ons naweek baie geniet. Daar is alles wat mens nodig het en dit is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Rustig en ontspanne. Dit was asemrowend gewees. Die plek is baie netjies en dis so stil en rustig. Die kroeg het ongelukkig min opsies gehad en was nie "fully stocked" nie. Die jacuzzi het ook nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline T
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2022

Comfortable and convenient. Perfect property if you are looking for good accommodation in Silver Lakes Estate. Has a very corporate feel but is clean, comfortable and met our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2022

Baie mooi plek. Vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin K
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jan 2022

Geen diens en nooit iemand beskikbaar op terrein nie. Sal nie weer daar bespreek nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Erika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

The Links is meer as 'n gastehuis, beveel dit definitief aan. Ek en my man het vir twee nagte oorgeslaap. Die plek is luuks, netjies, veilig en baie sentraal. Ons diens was uitstekend en die ontbyt heerlik en genoeg. Sal dit beslis aanbeveel en self ook weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephani P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Goeie ligging en netjies. Baie rustig en het 'n goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2021

Personeel kan nie kommunikeer nie, Jacuzzi het nie gewerk, Cinema was nie reg. Hulle adverteer dinge wat buite werking is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eagles-rylaan 147, Silver Lakes Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACGj6tSkRoybK1Mp0T5L7JZOAXF7fj1nRJWc0mzSaaz7YX89zyY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 147 Glen Eagles Drive Silver Lakes Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.774927065296 28.361116559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang