The Links Corporate Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Daniel O - Jul 2023
Algehele gradering
Word geadverteer as 5-ster maar dit voel nie so nie.
Lees meerShaun W - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Elmien T - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, luukse verblyf.
Linelle A - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Pauline T - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Bennie D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Edwin K - Jan 2022
Algehele gradering
Geen diens en nooit iemand beskikbaar op terrein nie.
Erika M - Mei 2021
Algehele gradering
The Links is meer as 'n gastehuis, beveel dit definitief aan.
Stephani P - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en netjies.
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Personeel kan nie kommunikeer nie, Jacuzzi het nie gewerk, Cinema was nie reg.
Charles L - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek
Alwyn V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Armand D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike, uitstekende diens.
Ria G - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing.
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Baie dankie Ria, ons waardeer alle terugvoer van kliente af, veral terugvoer soos die. Dit beteken vir ons oneindig baie, afgesien daarvan dat ons dan meer kliente behoort te kry, is dit lekker om te verneem dat ons op standaard is. Ons neem elke boodskap en terugvoer baie ernstig op. Hierdie is voorwaar 'n groot kompliment, baie dankie daarvoor. Met vriendelike groete, die Links span.
Talita B - Apr 2018
Algehele gradering
Venue en kamer was pragtig, maar die diens was swak.
Xavier M - Mrt 2018
Algehele gradering
Nie tevrede nie.
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Beste Xavier,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit gebeur soms dat daar goed is wat breek, maar ons het 'n onderhoudspan wat die beste is. Ek het met die dame aan diens gesels en sy bevestig dat sy julle gesê het sy sal dadelik iemand kry om dit reg te stel, soms kliënt wat die kanale uit stel en dies meer wat nie 'n groot storie is nie. Julle het haar meegedeel dat julle in elke val nou uitgaan en dus sal dit nie nodig wees nie. Michael het die volgende dag die TV gaan regstel voor die nuwe kliënt ingeklok het. Ek sê vir mense wat vra vir 'n Wittebrood Suite ons St Andrews is 'n pragtige kamer en het ook sy eie jacuzzi. Die kamer het 2 Koningingroote beddens in en nie dubbel beddens nie. Jammer om te hoor die verblyf het julle nie geval nie. Die Links Span
Irma P - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Beste Irma, baie dankie vir jou goeie terugvoer en telefoniese gesprek van vanoggend. Ons gee dadelik aandag aan dit wat nie 100% was nie en hoop om jou sommer gou weer te sien. Suzanne
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Zelda S - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en koud.
Lees meerThe Links Corporate Guest House se terugvoer
Goeie More. Dit is werklik die eerste keer wat ons 'n versoek kry om die kaggel aan te steek aangesien mense gewoonlik die lugversorger gebruik. Ons het wel nou instruksies gegee hoe die kaggel werk sodat die volgende klient wel die kaggel ook kan benut. Die "spotlight" in kamer 3 gebruik gloeilampe wat nie tans erens verkrygbaar is nie. Ons sal dus 'n ander plan moet maak en die hele "fitting" verander/vervang. Ons waardeer egter julle terugvoer en is jammer dat die ervaring nie aan julle behoeftes voldoen het nie. Ons is egter op klientediens ingestel en neem werklik elke voorstel op met erens. Baie dankie vir u terugvoer. Met vriendelike groete. Links Span.
Eileen H - Okt 2016
Algehele gradering
Great! Sal weer kom! Baie dankie.
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Dear Eileen, Thank you for staying at the Links Guest House, much appreciated. Thank you for the positive feedback, always nice to have good feedback from our clients. Have a lovely day!!! Kind Regards. The Links Team.
Angelique W - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Dear Angelique
I trust you are well? Thank you for staying at The Links Guest House, much appreciated!
Thank you for the positive feedback, always nice to have good feedback from our clients.
Have a lovely day!
Kind regards,
The Links Team
Magda N - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Dear Magda
Thank you for the positive feedback, always nice to hear that hard work pays off.
Lovely having you as our guests.
Kind regards,
The Links Team
Martie V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie nice.
The Links Corporate Guest House se terugvoer
Dear Martie
Thank you for the positive feedback much appreciated! Thank you for celebrating your wedding anniversary with us.
Regards,
The Links Team
Sara O - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustig en 'n lafenis vir die siel.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Martie O - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly en glad nie soos die stad gevoel nie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Eagles-rylaan 147, Silver Lakes Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang