The Little Big Green House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-weg 29, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Little Big Green House is in 'n lewendige buurt in Muizenberg geleë. Die verblyf is net een straat vanaf die gewilde Surfer's Corner, die strand, restaurante en koffiewinkels en dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Gaste kan tussen 'n stylvolle drieslaapkamerhuis en 'n moderne eenslaapkamerwoonstel kies. Elk het 'n privaat ingang en die kamers het knus beddens, sagte duvets en vars linne. Beide eenhede het kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. Elke eenheid het 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi.
Daar is 'n area buite met 'n ingeboude braai en 'n tafel met stoele.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Church-weg 29, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-weg 29, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang