Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch & Fern Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wat 'n lekker 'tuis' gevoel, dit was awesome! Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Lieflik plekkie, netjies en skoon, aangename gasvrou, wil ons net op die hande dra. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap, aangesien ons vir mediese redes oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Good. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekke. Dit was heerlik, stil, netjies en net lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie dankie, die oornag by Finch & Fern was baie aangenaam en gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap. Die geriewe was baie netjies, gerieflike ligging met alles wat mens nodig het. Ons sal Finch & Fern enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons eerste keuse vir oornag wanneer oppad na PE. Ons het slegs oorgeslaap oppad na PE. Kamer en badkamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon en gerieflik. Inligting goed voor die tyd deurgegee, basiese eenheid met alles wat benodig word vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld as jy net wil oorslaap in Bloemfontein. Naby aan snelweg, winkels en eetplekke. Tiaan was super vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very clean, nice and private, quiet. Everything just wonderful feels like home. Pleasant lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Overnight stay. Overnight stay as expected, no complaints. Regular guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en netjies. Baie goed geleë. Alles was netjies en mooi. Baie gerieflik. Sal weer daar tuisgaan as ons Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang