Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch & Fern Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 112 resensies vir Finch & Fern Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T

Comfy relaxing stay.

Comfy 2 night stay, peaceful and exactly as advertised. Good price for what you get. Thank you, will definitely book again when in Bloem.

Estelle En Jan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle En Jan D

Sal weer daar oor bly as dit oop is volgende jaar.

Ons het dit baie geniet vir die twee weke, genoegsame kaste om alle los goed te pak en baie goed ingerig gewees. En baie veilig gevoel. Is ook ruim met genoeg spasie vir twee volwase persone.

Brenda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Convenient, comfortable, clean.

Excellent value for money and a very pleasant overnight stay. The bed was comfortable and warm. We appreciated the easy self-check-in because we arrived well after dark. The location was perfect - close to the highway and easy to find. Thank you!

Lize-mari E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari E

Uitstekend!

Wonderlike diens. Vreeslik netjies en mooi. Ek sal nooit weer iewers anders slaap as ek Bloemfontein toe kom nie. TV wat klaar Netflix en YouTube op het was 'n baie groot bonus. Die kamer het baie privaatheid wat amazing is.

Vinette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette C

Perfect.

Easy to book in, clean and comfortable. No issues with our 2 dogs as well.

Ntokozo T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo T

Great stay & experience.

Good, but the cold water was not available in the morning.

Madelè A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelè A

Baie baie lekker.

Ons het regtig lekker hier gebly. Netjies skoon en moderne verblyf! Bed gemaklik en handdoeke sag. Eerste gastehuis met koffiebekers wat groot genoeg is vir 'n lekker koppie koffie. Dit was werklik waarde vir geld verblyf!

Ephraim C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim C

Fabulous!

My wife and I had a pleasant stay. Keep up the great hospitality!

Ferdie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Sal definitief weer daar oorbly.

Uitstekende oornag met al die geriewe, naby hoofpad.

Sharona S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharona S

Good night's rest, pretty garden - lovely lights. Sufficient outside lights.

Relaxing/peaceful surroundings. Clean room/bathroom. Safe.

Caty N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caty N

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel.

Anne S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Sal weer by Finch & Fern tuisgaan.

Dit was baie gerieflik.

Kobus U - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Het dit geniet.

Hi, ja, dit is baie skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

Jack W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack W

Very nice.

Very nice and very clean.

Annemien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemien V

Heerlike omgewing en pragtige kamer!

Pragtige plekkie, baie netjies en veilig in 'n rustige woonbuurt! Heerlik gebly en gerus, sal beslis weer daar oorbly!

Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Goeie oornag stop.

Laas baie lekker gewees.

Hennelie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennelie V

Fantasties! Mooiste tuin, heerlike blyplek!

Ek het baie baie lekker gebly! Die diens was uitstekend, alles was daar! My motor het onderdak parkering agter 'n toegesluite hek gehad. Ek sal definitief weer by Finch & Fern gaan bly!

Susan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Lekker geslaap. Geen probleem ondervind nie. Nie gestrem vriendelik nie.

Die oorbly was aangenaam. Buurmense het net vreeslik geraas. Sal weer daar oorbly. Baie netjies en veilig. Nie gestrem vriendelik nie.

Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Sien uit om weer te oornag.

Baie lekker, uitstekende waarde vir geld!

Pj &jr E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj &jr E

Rustig, lekker en veilig.

Lekker gebly! En lekker geslaap.

Annelize R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Uitstekende ervaring.

Dit was perfect. Rustig en alles wat ons nodig gehad het.

Camiel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camiel S

Ons kon lekker rus.

Baie dankie vir die lekker-slaap-ervaring. Dit was skoon en netjies, net wat ons nodig gehad het.

Talia G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talia G

Lovely place to stay for the night.

Great! Friendly, helpful hosts.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thank you for the great review.

Finch & Fern Guesthouse
Kevin J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J

Clean, well stocked and conveniently situated.

As indicated below. Pleasant host. All we needed.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thanks for the great review, Kevin.

Finch & Fern Guesthouse
Salome S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Pragtige plekkie. Ons het dit baie geniet en heerlik gerus.

Ons het heerlik gebly.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Veilig reis.

Finch & Fern Guesthouse
Cherie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie L

Baie baie nice e plek.

Baie baie lekker en puik.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Cherie.

Finch & Fern Guesthouse
Natasha J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Finch & Fern will definitely see me again.

The stay at Finch & Fern was comfortable. The host was welcoming and friendly.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thank you for the kind review.

Finch & Fern Guesthouse
Malene L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malene L

Lekker rustige afsaalplekkie vir die lang pad.

Ons het slegs oorgeslaap en kon lekker uitrus.

Natasha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Gasvryheid baie goed, netjiese plek.

Baie lekker gebly. Netjies.

Hanri W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri W

Sal beslis aanbeveel.

Netjiese, skoon kamer. Kombuis area goed toegerus, maar werksoppervlak is baie klein.

Janetta V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta V

Goeie oornag blyplek.

Baie netjiese, skoon kamer met die nodige geriewe vir koffie/tee en mikrogolf ook. Heerlike groot stort en gemaklik bed. Gasvrou was baie tegemoetkomend en ons kon vroeër inboek. Motor veilig agter hek. Kan Finch & Fern aanbeveel.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Janetta! Veilig reis!

Finch & Fern Guesthouse
Sarah-lee L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee L

Baie lekker en gemaklik.

Dit was gerieflik om ons hondjie saam te neem. Die kamer is goed ingerig en skoon. Perfek vir 'n oornagplek en die bed het lekker geslaap na 'n lang, besige dag. Die gasvrou is vriendelik en respekteer 'n mens se privaatheid. Sal beslis weer daar slaap.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Hi Sarah-lee, ons is baie bly julle het van ons plekkie gehou. Veilige reis.

Finch & Fern Guesthouse
Ntokozo T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo T

Splendid.

Great but dusty blankets.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lincoln W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln W

Gemaklik, gerieflik en netjiese plek. Net oornag maar die plek was voldoende.

Baie lekker geslaap.

Marione S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marione S

Ek het tuis gevoel.

N baie netjiese en veilige plek. Ek het baie lekker gebly.

Ewald V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald V

Lieflik.

Baie netjiese plek. Lieflik gebly.

Somarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Somarie P

Was 'n perfekte plek vir 'n lekker bed en warm stort.

Ons het baie lekker gebly vir 5 nagte.

Christine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Baie dankie, het heerlik oornag.

Baie dankie, het baie rustig oornag.

Jean R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R

Gerieflik.

Baie lekker gebly, al die basiese dinge in plek.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Jean.

Finch & Fern Guesthouse
Lizelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle A

Ons het net 'n goeie nagrus nodig gehad vir ons reis van die Weskaap na Limpopo. Ide.

Baie goeie waarde vir geld, netjies. Naby die N1, perfek vir iemand wat ver reis.

Cornelius R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius R

Lekker geslaap by Finch & Fern, dankie.

Heerlike privaat en veilige verblyf met alles wat nodig is teen sakpas prys.

Riana V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Aangenaam.

Baie lekker gebly. Rustig en stil. Ek sou net aanbeveel dat die hek met 'n motor toegerus word vir veiligheid, veral as jy alleen is.

Lidia M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia M

Heerlik!

Kamer is skoon, gerieflik naby inkopiesentrum en die N1.

Annelie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annelie S

Dit was regtig lekker. Dis rustig en hou baie van die moderne interieur. Skoon ook.

Ons het die 2 dae baie lekker gebly. Stil en rustige omgewing.

De_wet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De_wet V

Baie goed.

Absoluut. Die stort kan doen met 'n bietjie TLC, maar dis nog nie 'n deal breaker nie.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carmen K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen K

Overnight in Bloem.

Nothing beats a good rest after a long drive. Unfortunately, the bed was uncomfortable and the yapping dogs kept waking us. Other than that, all good.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thanks for the feedback, Carmen. We have since replaced the bed in the one unit. We will also make a plan about the dogs to make everyone's stay more comfortable. Thanks.

Finch & Fern Guesthouse
Karin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Gerieflik, skoon en netjies. Ideaal vir oornagverblyf met troeteldiere.

Het lekker gebly, netjies en skoon. Kon net nie vullisdrom/weggooiplek vir honde-sakkies vind nie. Indien daar is, kan dit net duidelik aangedui word.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Hi Karin,

Ons is bly julle het van die plek gehou. Ons sal die buite drom bietjie meer duidelik maak. Dankie vir die voorstel.

Groete

Finch & Fern Guesthouse
Megan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Sal jul weer besoek.

Dit was waarde vir geld. Die kamer was netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. As ek 'n voorstel kan maak, indien julle hondjies toelaat, hou dalk die mense wat hul diere saam bring apart van die wat nie saam bring nie. Die hondjies se geblaf het ons baie wakker gehou en ons moes rus om vroeg die volgende oggend weer 'n lang pad te ry. Anders as dit, het ons baie lekker gebly. Baie dankie.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Hi Megan,

Ons is bly julle het van die verblyf gehou. Ons is besig met 'n paar idees daarvoor. Baie dankie vir die voorstel.

Groete

Finch & Fern Guesthouse
Mariza V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Lekker oornag plek.

Lekker oornag plekke. Veilige parkering.

Sandy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V

Awesome stay, value for money.

Very safe, clean and relaxed. Everything we needed was there.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Hi Sandy, we're glad you liked the place.

Finch & Fern Guesthouse
Hilde V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde V

Gemaklik, netjies en gerieflik.

Vir seker, was veilig geleë en goeie waarde vir geld!

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Hi Hilde, ons is bly julle het van die plek gehou. Groete daar.

Finch & Fern Guesthouse
Corne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Wonderlik.

Baie goed geleë naby N1. Baie rustig en netjies.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Corne! Groete daar.

Finch & Fern Guesthouse
Relebohile M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relebohile M

Incredible and peaceful.

OMG, the host was just a darling. I was so sad I had to leave, but definitely booking the place again.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thank you, Relebohile! See you again!

Finch & Fern Guesthouse
Gideon V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Goed ontvang en lekke geslaap.

Goeie ontvangs en goeie nagrus gehad.

Penny L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny L

Very pleasant and comfortable.

Host was courteous and professional. Nice touch to provide towels in the bathroom and a little milk in the fridge.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thank you for the lovely review, Penny!

Finch & Fern Guesthouse
Leatitia L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia L

Lekker en aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie behulpsaam en professioneel. Die kamer was netjies en skoon en baie gerieflik.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Leatitia! Groete daar.

Finch & Fern Guesthouse
Magdalena M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M

Baie stil omgewing en plekkie netjies skoon.

Baie vriendelik ontvang. Plekkie is naby die hospitaal en besighede geleë. Sal beslis weer gebruik.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Magdalena. Sien jou weer!

Finch & Fern Guesthouse
De_wet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De_wet V

Baie lekker oorslaap.

Sit die plekkie by die see en hy is goed vir 'n week. Ek voel net die plaveisel is baie ongelyk vir iemand met 'n loop hulp. En as 'n mens laat kom, is dit erg donker. Die outomatiese lig help, maar gaan te vinnig af. 'n Paar lae kragligte wat aan bly, sal lekkerder wees.

Salie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salie P

Great value for money.

The place is very clean and spacious. It is near to all amenities and malls. Highly recommended.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review, Salie!

Finch & Fern Guesthouse
Johannes B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Oornag verblyf vir my ouers.

Sal hulle vir seker kan aanbeveel. My ma en pa het heerlik gebly en het veilig gevoel. Hulle sê dit is heerlik privaat. Baie dankie vir 'n veilige tuiste vir hulle.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Salie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salie P

Very neat and cozy.

Exceptional value for money. Everything is in order, from the bathroom to the kitchen to the bedroom. Highly recommended.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Francois D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Skoon en netjies.

Het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Het lekker gebly. Sal aanbeveel by vriende en familie.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Ferdie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Puik waarde vir geld.

Sal beslis weer daar oornag.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Elizabeth K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Baie rustige omgewing in 'n baie netjiese eenheid.

Ek beveel graag Finch & Fern gastehuis aan vir persone wat in Bloemfontein wil oorbly. Dit is 'n baie netjiese, goed toegeruste eenheid. Baie rustige omgewing. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Elizabeth V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Vriendelike diens, gerieflike, smaakvolle en skoon eenheid.

Die perfekte oornagplekkie in Bloemfontein, op pad van die Wes-Kaap, KZN toe. Goeie ligging, vriendelike diens en genoeg plek. Smaakvol toegeruste eenheid, warm kombers, gratis WiFi! Sal dit definitief aanbeveel en ook self weer daar oornag.

Ineke K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K

Gerieflik met alles wat nodig is.

Finch & Fern Guesthouse is 'n netjiese plek wat voorsien in al die basiese behoeftes. Goeie kommunikasie vooraf dat mens presies weet wat aangaan. Ligging is goed en naby aan hospitaal, skougrond en ander besighede. Sal dit weer gebruik.

Karel H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel H

Uitstekende waarde vir geld.

Die gashere, Tiaan en Marianne, het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons glo dat die tipe mense wat hul is, hul dieselfde vir al hul gaste doen.

Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V

Plek is naby geleë aan alles in Bloemfontein.

Sal definitief weer daar tuis gaan. Lekker oornagplek.

Ida M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M

Puik verblyf met absolute waarde vir geld.

Sal beslis aanbeveel.

Anita S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Goed geleë en veilig.

Was netjies. Het geen inmenging ervaar. Selfs heerlik gebraai.

Zandri S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri S

Baie mooi rustige plekkie.

Baie oulik en netjies.

Alicia R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia R

Was baie lekker en sal weer daar slaap!

Sal definitief aanbeveel!

Retha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Uitstekend en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. 'n Pragtige, ruim slaapkamer met 'n goed toegeruste kombuisie. Ons het heerlik geslaap en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Corrie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Baie rustige en veilige oornagslaapplek.

Ons is vriendelik ontvang by die hek. Finch & Fern is naby 'n inkopiesentrum en ook naby die N1. Baie ruim kamer, skoon en netjies. Sal weer daar oorslaap.

Wikus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L

Baie aangenaam.

Het 'n probleem in die oggend gehad toe ons wou ry. Dit was 04:45. Die hek wou nie oopsluit nie. Die eienaar het ons onmiddelik kom help. Kan die plek aanbeveel.

Moniqe E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moniqe E

Was rerig 'n perfekte plekkie. Sal definitief die plek aanbeveel.

Was baie vriendlik verwelkom en die plek was skoon en netjies. Dit lyk rerig net soos die foto's. Alles was voorsien wat ons sou benodig. Was rustig en parkeer plek is veilig onderdak. Ek sal definitief weer bespreek. Is rerig 'n baie lekker plek.

Mariska R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Oornag oppad na Graaff-Reinet.

Gemaklike plekkie, naby die hospitaal geleë, asook die winkelsentrum.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Jan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Sommer net lekker.

Vriendelike diens en hulpvaardig.

Eleta G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Mooi en rustige verblyf.

Mooi ingerig met alles wat nodig is en die tuintjie vir troeteldiere is 'n groot bonus. Kieterkat het die tuintjie net so geniet.

Joseph T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Baie lekker gekuier.

Ontvangs was goed en vriendelik.

Frik V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Ideale plek om vir een nag te oornag.

Verskaffing van die plaaslike beurtkragskedule sou baie bygedra het tot beplanning/uitvoering van ons aand aktiwiteite. Dit het ons nogal onkant gevang.

Elisa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa D

Verrassend.

Was aangenaam verras met die moderne, netjiese en skoon kamer. Vinnige diens en vriendelikheid van die gasvrou.

Iris A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris A

A lovely overnight stay!

The place was perfect for our overnight stay! We had all we needed, and helpful, friendly service. We would stay there again!

Wayne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Good.

Good stay, easy entry and exit from the guesthouse.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het van die verblyf gehou.

Finch & Fern Guesthouse
Jaco S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Stil area, lekker oornagplekkie met alles wat jy benodig en vriendelike diens.

Eienaar kontak my die oggend en tref alle reëlings. Skoon met alles wat jy nodig het.

Dirk V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Baie rustige omgewing, die bed was net harder as waaraan ons gewoond is om op te slaap.

Naby aan die hospitaal waar ons moes gewees het. Die onderdakparkering is 'n bonus vir die koue vroeë oggendryp op windskerms.

Linda F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Waarde vir geld.

Skoon, modern en waarde vir geld.

Annamarie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S

Ons het lekker gekuier en geslaap.

Mariaan is 'n gawe en behulpsame gasvrou en die kamer is in 'n rustige omgewing.

Mark A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Very enjoyable stay. Enjoyed the hot shower.

Nice and clean with a warm bed.

Alett V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alett V

Kort en gerieflik.

Vir een nag oorslaap is dit goed. Muf in badkamer ─ (extractor fan) sal definitief help! Die water was lekker warm en ons het baie lekker geslaap! Soos dit hoort saam met LekkeSlaap!

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Hi Alett, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het die kuier geniet. Die badkamer is intussen nuut uitgeverf en ons is besig om te kyk na 'n extractor fan. Veilig verder reis.

Finch & Fern Guesthouse
De_wet V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
De_wet V

Lekker naby die N1 en goedkoop.

Hondevriendelik, warm komberse. Bietjie donker buite, maar nie 'n "train smash" nie. Onderdakparkering gehad. Wow! Net een klein hondjie wat nooit ophou blaf nie.

Cindie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindie S

Comfortable and very pleasant.

The location is very convenient, and the space was ample for the two of us. I would highly recommend this guest house.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Cindie!

Finch & Fern Guesthouse
Bartho G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bartho G

Lekker.

Baie beïndruk met fasiliteite.

Hans V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans V

Baie oudmodies, blyplekke is baie beknop gespasieër en nie baie gebruiksvriendelik nie.

Die bed en beddegoed was nie op standaard nie. Die res van die eenheid was skoon en netjies met alle standaardbenodighede vir ons oorslaap.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Hans,

Jammer om te hoor dis wat jy gedink het van die eenheid. Dis ons eerste klagte hieroor in die laaste 2 jaar, so sal daarna moet kyk.

Maar ons neem jou review in ag vir die toekoms.

Groete en veilig reis.

Finch & Fern Guesthouse
Anzel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het.

Tiaan het ons baie vriendelik verwelkom en was baie behulpsaam. Die verblyf was gerieflik en baie netjies en ons het alles gehad wat nodig was vir oornag. Sal beslis weer daar oorbly.

Tristan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan G

Expectations were definitely met.

Such a beautiful place. Everything was up to standard. I'll definitely be booking there again. The owners are also so friendly and understanding.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

I'm really glad you enjoyed it. Thanks for leaving the place clean afterward. You are welcome back again, anytime.

Finch & Fern Guesthouse
Jean M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Goeie akkommodasie.

Het niks meer nodig gehad as dit wat aangebied word. Was heel aangenaam en kan aanbeveel.

Kelly C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly C

Puik, uitmuntende kliëntediens, pragtige plekkie.

Plekkie was ongelooflik mooi, gashere was baie vriendelik, was naby aan alles en ons het ook genoeg privaatheid gehaad. Verwagtinge was by vêr oorsteek. Mooier as die foto's.

Natasha J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Very nice.

It was a pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi.

Dit was 'n aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Was heerlik ontspannend.

Huis van die huis af weg, ons het alles en nog meer gekry as wat ons verwag het.

Denise M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise M

Ons het net een aand oorgeslaap. Dit was voldoende vir daardie doel.

Die plekkie is toegerus met die basiese dinge, maar slegs die minimum. Vir die prys wat ons betaal het verwag 'n mens nie spesiale goed soos sjokolades op die bed nie, maar 'n paar dinge wat gaste se verblyf sal vergemaklik in die eenheid is byvoorbeeld 'n afdroograkkie vir skottelgoed by die wasbak in die kombuis, rakke in die kas vir klere, ekstra handdoeke (daar was net 2 en ons was 2 volwassenes en 'n baba) ensovoorts.

Maryna M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M

Goeie opsie om te oorweeg vir 1 nag se verblyf.

Het direk terugvoer aan The Little Cottage gegee m.b.t. die volgende: Kokkerotte in oopplan-kombuis/-sitkamer en slaapkamer, spieël sal welkom wees in slaapkamer om hare voor droog te blaas, klein vullisdrommetjie in badkamer sal handig wees.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

Terugvoer op Maryna Meyer se resensie.

The Little Cottage doen baie moeite om skoon en netjies te wees. Bloemfontein is vir die eerste keer in jare goeie reën geseën. Ongelukkig het dit tot die uitbroei van klein kakkerlakke gelei. Ek het ook met ander inwoners van die dorp bevestig en almal bevestig dat dit 'n algemene probleem is. Insekdoder word verskaf.

Ek kan net weer bevestig dat ons poog om die skoonste, bekostigbare verblyf naby Rosepark te wees.

Finch & Fern Guesthouse
Hannelie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie C

Rustig, netjies en veilig.

Goeie waarde vir geld indien jy meer of grander soek, betaal dan duurder en vind 'n meer opgegradeerde woonstel - ons is egter baie tevrede. Ons was hartlik ontvang en eienaars was vriendelik en is baie behulpsaam. Parkering is agter geslote hekke waarvoor ons baie dankbaar was. Ons sal beslis weer terugkeer.

Janet V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Safe, secure and central to all you need. Your home away from home.

Very private and safe parking for your vehicle under a carport. Comfortable with everything you need to look after yourself for a couple of days. Would go back on my next trip.

Finch & Fern Guesthouse se terugvoer

See you again:-)

Finch & Fern Guesthouse
Simone K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone K

Die beste selfsorg in Bloem.

Dit was netjies, rustig, toegerus! Ons het dit baie geniet!

Sinesipho N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinesipho N

Best accommodation at a reasonable price.

See rating.

Marietjie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Vriendelike ontvangs met baie aangename verblyf!

Sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand wat wil oorslaap in Bloemfontein. Sal beslis weer daar oorslaap. Baie netjies, stil en rustig. Baie naby Rosepark Hospitaal, winkelsentrums, wegneem-eetplekke, ens.

Cobus F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus F

Netjiese verblyf. Sal weer hier kom bly.

Oopplan sit- en TV-kamer, kombuis gerieflik met baie spasie, slaapkamer genoeg spasie, badkamer netjies met skoon handdoeke. Sal weer daar gaan slaap as ek moet oorslaap in Bloemfontein. Sal The Little Cottage aanbeveel.

Renee A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee A

Baie gerieflike en netjiese plekkie.

The Little Cottage is baie gerieflik en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Jj L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj L

Goed.

Eienaar vriendelik, plekkie goed genoeg vir oornag.

Vanaf
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang