Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch & Fern Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riaan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon en gerieflik. Inligting goed voor die tyd deurgegee, basiese eenheid met alles wat benodig word vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld as jy net wil oorslaap in Bloemfontein. Naby aan snelweg, winkels en eetplekke. Tiaan was super vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very clean, nice and private, quiet. Everything just wonderful feels like home. Pleasant lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Overnight stay. Overnight stay as expected, no complaints. Regular guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en netjies. Baie goed geleë. Alles was netjies en mooi. Baie gerieflik. Sal weer daar tuisgaan as ons Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carelieze V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, veilig en netjies. Die akkommodasie is in 'n baie mooi en stil gebied, ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfy relaxing stay. Comfy 2 night stay, peaceful and exactly as advertised. Good price for what you get. Thank you, will definitely book again when in Bloem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle En Jan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer daar oor bly as dit oop is volgende jaar. Ons het dit baie geniet vir die twee weke, genoegsame kaste om alle los goed te pak en baie goed ingerig gewees. En baie veilig gevoel. Is ook ruim met genoeg spasie vir twee volwase persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend! Wonderlike diens. Vreeslik netjies en mooi. Ek sal nooit weer iewers anders slaap as ek Bloemfontein toe kom nie. TV wat klaar Netflix en YouTube op het was 'n baie groot bonus. Die kamer het baie privaatheid wat amazing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Convenient, comfortable, clean. Excellent value for money and a very pleasant overnight stay. The bed was comfortable and warm. We appreciated the easy self-check-in because we arrived well after dark. The location was perfect - close to the highway and easy to find. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang