Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch & Fern Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R410 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Finch & Fern Guesthouse bied bekoorlike gastekamers met aparte ingange op 'n privaat erf in Fichardt Park in Bloemfontein. Die gastehuis is net 600 m vanaf Rosepark Hospitaal, en Pick 'n Pay Hipermark en Hyperama is albei 2 km ver.

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke kamer 'n veilige ingang, 'n tuintjie en parkeerplek. Daar is ook diefwering en 'n sekuriteitshek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frikkie S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld as jy net wil oorslaap in Bloemfontein. Naby aan snelweg, winkels en eetplekke. T...
Sien meer
Sep 2024
Martha L
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, nice and private, quiet. Everything just wonderful feels like home. Pleasant lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jurgen S
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay. Overnight stay as expected, no complaints. Regular guest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Madelein V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies. Baie goed geleë. Alles was netjies en mooi. Baie gerieflik. Sal weer daar tuisgaan as ons Bloemfontein besoek.
Sep 2024
Carelieze V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en netjies. Die akkommodasie is in 'n baie mooi en stil gebied, ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Finch & Fern Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang