Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Gem

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

N ware little gem. Netjies, rustig en kos vir jou siel. Ons verblyf was lekker verby. Baie dankie aan little gem en die eienaar. Hierdie plekkie is waarlik 'n gem. Baie goed toegerus en ons hondekinders het dit net so daar geniet. Hulle was veilig en kon rondbeweeg sonder dat ons hoef te stress dat hulle kan uitkom. Aan die gasvrou, dankie vir al ons bederfies. Dit was 'n verrassing en heerlik, en dit het ons so spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Little Gem
Dear Rana, Thank you for the wonderful review. Ek waardeer dit baie! Warm regards, Sue

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pure bederf. Dit was pure bederf - 'n lekker kaasplank, koekies, yoghurt en muesli en selfs koekies vir ons hond. Dit was salig om na 'n lang dag in die mooi stoeparea te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Little Gem
Thank you Sonja for the wonderful review! Warm regards Sue

Jacinta A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely relaxing stay! The cottage was lovely and had everything we needed. We loved the little touches with the welcome cheese platter, muscadel, rusks, spices in the drawer, water and yoghurt in the fridge. Even coffee and tea were provided. As we checked in on Women's Day, chocolates were left for me. Would definitely recommend this place as Montagu is such a pretty town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Little Gem
Thank you for the lovely review. It was a pleasure to host you in the cottage.

Jackie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Little Gem het ons harte gesteel. Sue, you are the best hostess! Little Gem het vir ons soos 'n koning en koningin laat voel, ons 4-voet kind soos 'n prinses. Dit was netjies, skoon, snoesig en Little Gem se aandag aan klein detail het vir ons baie aangenaam verras. Ons sal sonder aarsel beslis weer spesiaal deur ry Montagu toe net om daar te kan oorbly. Kaasbord met beskuitjies vir ons en spesiale doggie treats vir Bailey.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
The Little Gem
Hi Jackie, Thank you so much for the wonderful review! It is greatly appreciated. Warm regards, Sue

Jack V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

This really is a little gem! Quiet location with beautiful views. The cottage is lovely, equipped with everything you need. Historic, yet with all the modern amenities one needs. So neat and beautifully kept, beautifully clean and fresh. The garden is beautiful and fenced making it ideal when travelling with our doggy. Will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

We had a wonderful stay. Very neat and tidy little house. The owner was very welcoming and very helpful. Perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Skoon en netjiese plek met 'n rustige omgewing waar mens rustigheid ervaar. Janet is 'n wonderlike, vriendelike gasvrou. Sal weer daar gaan bly. Ongelooflik lekker gebly in Montagu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Dit was baie rustig en stil daar. Die kinders wou nie huis toe gaan nie. Was baie aangenaam daar. Ek sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jowen H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Dit was uitstekend. Ek het dit baie geniet by the little gem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sindy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Baie oulike plekkie. Sal dit beslis aanbeveel vir mense met honde. Beste dierevriendelike plek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat 12, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85a6a0a9932dc736a5ef6d3fb7ba11ac38bd76b02ad7a29e728a660d8e0eff5a8e4fd717bc6170bad0b27f47bc160e0792cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 12 Keerom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.784799209783 20.112556122685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang