Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Inn

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Little Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lynne P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne P

Fantastic accommodation ideally situated in Haenertsburg.

We loved our stay in The Little Inn. Very comfortable and cosy with great views.

The Little Inn se terugvoer

Thank you.

The Little Inn
Igna D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Igna D

Gemaklike, rustige verblyf.

Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou. Die huisie is goed toegerus en gemaklik. Binne stapafstand van alle aktiwiteite in die dorpie met 'n mooi uitsig. Ons sal beslis weer terug wees! Die area is baie rustig en tyd het omtrent omgevlieg!

Linda D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Heerlike ingerigte huisie. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Annelie is 'n ware gasvrou.

Ons was daar vir die Magoeba Trek Stage-ren. Alles wat 'n fietsryspan nodig het, is in die huisie. Sal definitief die huis aanbeveel, Annelie gaan uit haar pad uit om te sorg dat als in orde is en almal lekker kuier. Al jou moeite word baie waardeer.

The Little Inn se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike resensie Linda! Julle was ‘amazing’ gaste en ek kan nie wag om julle weer te sien nie! Groete, Annelie

The Little Inn
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 4, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe31d8c4818aca57e50d5f7c65b18bc2c987d8b92184c0a7b54a540a979cede3a97a5ceb9e512eb9e8d0adac2551957f721c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Kerk Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.944955192394 29.940858579762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang