The Little Roost Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 19, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Little Roost Cottage is op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit is 'n oulike tuinkothuis met 'n aparte ingang en is perfek vir 'n paartjie of sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kas vir bagasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea is net langsaan en het 'n dagbed, etenstafel en bankie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuin en braai-area wat ideaal is vir ontspannning. Die eenheid is sentraal, naby skole en die middedorp met winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Loopstraat 19, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink The Little Roost Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 19, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap