Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chris E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Quiet, comfy and affordable. This little gem was spacious, comfy, and cozy, ideal for a family with a child. It was nice and close to shops but in a very nice, quiet neighbourhood. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die enigste krapperigheid was stormweer wat water en elektrisiteitstoevoer beïnvloed het. Algemene veiligheid van toeriste het verswak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great location and safe neighborhood. Great value for money, would book anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christolene S
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Heerlike gekuier, stil en rustige area naby Checkers gelee. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thenjiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The best place to stay at,peace of mind️️coming back soon ️. The best service ️️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
The Little Villa
Hi Thenjiwe, thank you so much for the great review. Hope to see you soon again.

Bongiwe N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

A very nice small place, but there's no door in the bedroom. We just needed a place to sleep with kids as we were in Durban for one night and it was value for money. a very quiet and peacefull surburb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Ongelooflik rustig en lekker! Die verblyf is op 'n baie veilige plek geleë en mens breek so bietjie weg van die gejuig en geraas van die strand en die dorp. Vir 'n gesin van 4 is dit baie ideaal. Baie dankie, julle gasvryheid en verwelkoming aan ons was ongelooflik .

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-weg 19, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef4339472c8e30bbcb6c5b1e7f2875f00bbcde8f0b8d6ec89db9b7f60fe00d46ce66a08be4056be3420f94fbe3253dfc064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 19 Anderson Road Northdene 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.8702981 30.8822355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang