Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R4 625 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Lodge is net langs die R511 geleë en bied outentieke, privaat en eko-vriendelike verblyf op die pragtige Thaba e Ntle Private Game Lodge wat sowat 14 km buite Thabazimbi is, wat hierdie ideaal maak vir 'n rustige wegbreek saam met die gesin.

Hierdie lieflike eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 volwassenes en beskik oor 3 losstaande chalets met lugversorging. Elke chalet is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in elke chalet se badkamer asook 'n buitestort. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien

Daar is 'n hoof-oopplan-lapa wat beskik oor 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Boonop beskik die lapa oor 'n knus sitarea met 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Daar is ook 'n ysmasjien en baie koelplek vir gaste se drankies. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié lodge beskik oor 'n oerwoudgimnasium vir kinders en 'n piekniekplek onder die bome.

Gaste het ook die geleentheid om alternatiewe venues op die plaas te bespreek teen 'n ekstra koste om van die geriewe gebruik te maak.

Thaba eNtle bied aktiwiteite, pieknieks en goeie bokse aan. Doen asseblief direk navraag by die instansie vir meer inligting.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink The Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA209e7ddf7dda575238ffb30d2dab283091b1adf1a60e7ec962f8589d9e1d2837e7080b26b8dd74c13759cfa86fe3a3553eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 625 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portion 31 off the R511 Thaba e Ntle Private Game Lodge 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.6638954 27.4174229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang