Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge at Atlantic Beach

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sarlene H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Pragtig, rustig, stil, goeie sportgeriewe. Netjiese instandhouding, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhodine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Perfect. Excellent service, clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia V
1 nag
4.0
Feb 2022

Geen klagtes nie. Personeel was uiters vriendelik en ook behulpsaam tydens beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

'n Heerlike nuwe ontdekking! Beslis aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Wonderlike ervaring! Dit was die gemaklikste vakansie met twee klein kinders. Ons kon bottels was, kinders se kos warm maak en daar is spesiale voorsiening vir slaapplek gemaak vir die kinders. Die personeel was meer as akkommoderend en die kinders was gek oor hulle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Netjies, skoon en professionele diens. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Pragtig geleë, rustig met baie goeie fasiliteite. Dit was 'n plesier om daar te bly. Die personeel was baie gasvry en behulpsaam. Wonderlike omgewing met baie om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Rustigheid. Stil en rustig. Perfek om af te skakel. Vriendelike diens. Ontbyt is heerlik. Jy word op jou hande gedra. Hulle sien ons beslis gou weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Netjiese plek. Die kamers is baie gerieflik en netjies. Wat teleurstellend was is die handdoeke (nie badgrootte-handdoeke nie en ook nie meer spierwit nie) en die ontbyt (vrugteslaai was nie heeltemal vars en baie min tuisgebakte items). Die TV het ook die minimum kanale en geen Afrikaanse kanaal nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nikki J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2019

Vakansie. Die lodge sal ek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 625
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:30
  • Adres: Fairway-rylaan 100, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMjI3YWE4LTBkMzItNDYwNi05N2MyLTNhYzYyNzBjMmU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 625 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 100 Fairway Drive Atlantic Beach Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:30 -33.737781665517 18.452911376953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang