Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge at Atlantic Beach

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:30
  • Adres: Fairway-rylaan 100, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 625 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welkom by The Lodge at Atlantic Beach op die Kaap se Premier Atlantic Beach Gholflandgoed. In ooreenstemming met die filosofie van ontspanne, gemaklike kuswoon gaste maak volle voordeel van al die geriewe op die landgoed. Dit sluit die gebruik van die gholfbaan, ontspanningsentrum, en meer in - alles is binne maklike bereik van die lodge en heeltemal veilig met beheerde toegang.

Die lodge bestaan uit 21 eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is almal ingerig met koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Die kamers beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elkeen van die kamers is toegerus met satelliet-TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die lodge beskik oor 'n gemeenskaplike 6-baan-swembad, 2 tennisbane, 'n fiksheidsentrum en 'n koffie/internetwinkel. Elemental Health and Beauty bied 'n keuse van 'n wye verskeidenheid ontspannende terapieë en behandelings.

Ervaar Kaapstad se gewoel van die V&A Waterfront, die rustige skoonheid van Kirstenbosch Botaniese Tuine, 'n geskiedkundige besoek aan Robbeneiland, die immergewilde Kaappunt, Tafelberg in al haar prag en smul aan die wyne van Afrika se beste wingerde.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Fairway-rylaan 100, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lodge at Atlantic Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 625
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:30
  • Adres: Fairway-rylaan 100, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMjI3YWE4LTBkMzItNDYwNi05N2MyLTNhYzYyNzBjMmU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 625 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 100 Fairway Drive Atlantic Beach Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:30 -33.737781665517 18.452911376953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang