Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft @ 683

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rankdoringstraat 683, Moreletapark, Gauteng, 0044, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Loft @ 683 bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in Moreleta Emporers Estate in Moreletapark geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of alleenreisigers.

Hierdie solderkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het groot vensters wat die ateljee lig en vars laat voel. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n klein tafeltjie en gratis WiFi beskikbaar

Veilige, onderdakparkeerplek agter 'n veiligheidshek is beskikbaar op die perseel met 24 uur-sekuriteit. Die ligging van hierdie eiendom is naby Life Faerie Glen Hospitaal, Wilgers Hospitaal en Netcare Pretoria Oos Hospitaal. Dit is ook naby talle restaurante en winkelsentrums

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helga J
5.0
Pragtige decor, veilig, stil en naby alles. Alles wat ek verwag en meer. 'n Besliste bonus is die ligging! Veilig om te stap, koffie te drink en die n...
Sien meer
Jun 2024
Hester V
5.0
Was sommer net aangenaam gewees. My en my suster se verblyf was absoluut baie lekker gewees.
Apr 2024
Rozelle L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Netjies, skoon alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagplekkie!
Mrt 2024
Ezelda D
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gebly. Als van die Loft baie aangenaam, behalwe die stort se hitte vir warm water is nie geskik vir twee mense wat die stort wil gebruik n...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heliza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Rankdoringstraat 683, Moreletapark, Gauteng, 0044, Gauteng
  • Gaste dink The Loft @ 683 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rankdoringstraat 683, Moreletapark, Gauteng, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3716dc71292cc82c781c3f6bd4929f87901706c451f80af9f4cba0b65c2bdb53a09526347e6cbf4367956ec1c3e7abf3afb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 683 Rankdoring Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.820820914419 28.289555871164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang