Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker sentraal, mooi, skoon en netjies. Heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Baie dankie hiervoor. Ons het die bedrywige Nampo tyd omtrent geniet en is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Maruis F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies! Ja, ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Baie dankie, Maruis. Kom NAMPO gerus weer!

Gerhard H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie baie lekker en rustig. Dit was baie lekker en baie rustig. Netjies, skoon en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Hi Gerhard. Baie dankie vir hierdie terugvoer. Dit maak ons dag! Kom kuier gerus weer vir ons. Ek hoop julle skou volgende jaar weer! Groete

Bianca H
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

N groot plesier. Skoon, veilig, en regtig gepas vir enige enkel loper of paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Hi Bianca. Baie dankie hiervoor. Jy begin omtrent ons week op 'n hoogtepunt. Kom kuier asb. weer!

Liandra K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs, pynlik netjies, alles wat jy benodig. Goeie kommunikasie voor die tyd van die eienaar oor waar om sleutels te kry ens. Maklike toegang, plekkie is pynlik netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Jislaaik! Hoe geniet ons hierdie nou! Baie dankie, kom kuier asb. weer.

Marina Coetze C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Goeie reelings omdat ons na ure arriveer het. Ons kon goed uitgerus daar wegry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Baie dankie, ons is mal daaroor om sulke goeie terugvoer te kry. Kom kuier gerus weer!

Phillip F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Sakereis gewees 4 dae was baie aangenaam. Júan en sy vrou is baie aangename mense. Heerlik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Baie dankie, Phillip. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer!

Hertzog Landman B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Convenient, clean and a comfy bed. We only spent one night there. It was perfect for our purposes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus volgende keer langer. Ons waardeer die ondersteuning opreg.

Jacques B
1 nag
4.2
Mrt 2024

Vervelig. Aangename plekkie. Mooi dek en baie mooi binne. Die probleem is dat die parkeergang nou is en daar kan net een voertuig in as dit nie reg geparkeer is. Ek het gesukkel om 'n kar geskuif te kry. Die dek is baie mooi, maar daar is geen dekking teen reën nie. Mens kan nie buite gaan as dit reën nie, so daar is ook nie geriewe vir braai nie. Ek slaap amper elke week in 'n gastehuis en die plek is netjies, maar kort net bietjie beskutting. Voetgangers kan mens sien op die dek en bedelaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Júan
The Loft
Hi Jacques, baie dankie vir die terugvoer. Dit help ons om Die Loft gemakliker te maak vir toekomstige gaste.

Vivienne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

All you need for a comfortable stay. Extremely neat and lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Júan
The Loft
Thank you so much for the kind feedback. Please come and visit us again soon. This makes us very happy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Júan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2904700bf91e73b36f9573c122bc777c478ec1d5b98ce9ecc9d4d12078e396534d8d1c537898f97e3edd6ac35b13ea39e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 7 Dirkie Uys Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.5335333 20.0409823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang