Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Loft is 'n unieke selfsorgwoonstel in Bredasdorp en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié oopplan-solderwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, draagbare lugversorging, en gratis linne en -handdoeke, asook 'n haardroër en strykyster in. Die TV het Netflix en Prime, maar gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat in gemak wil ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tarryn P
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing with all essentials. This was our second time staying at the loft. We had a lovely stay. Relaxing and had all the basic requir...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en manlief kuier beslis weer oor by The Loft. Vriendelikste ontvang! Verblyf was so gemaklik en rustig. Beveel dit beslis aan!
Sep 2024
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker sentraal, mooi, skoon en netjies. Heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het.
Sep 2024
Maruis F
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies! Ja, ons het dit baie geniet!
Sep 2024
Zintle P
Gesin met klein kinders
4.0
Good. Pleasant and nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Júan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2904700bf91e73b36f9573c122bc777c478ec1d5b98ce9ecc9d4d12078e396534d8d1c537898f97e3edd6ac35b13ea39e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 7 Dirkie Uys Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.5335333 20.0409823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang