Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Loft

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Loft is perfek geleë naby kafees, winkels en die universiteit, wat dit ideaal maak vir besigheidsuitstappies, kort pouses of om geliefdes te besoek. Hierdie helder en stylvolle woonstel in die hartjie van Langenhovenpark bied 'n knus huis weg van die huis wat perfek is om te ontspan en te herlaai.

Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n area met 'n enkelslaapbank. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die lugversorgde sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike area met sitplek die perfekte plek om te ontspan en 'n braai te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72404715367754f26c823127a090767ea884389ad004ec87a7594734049fa1f43d047f4d719abb78729f0e308619471c05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 5 mense 7 Philip Fourie Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1006598 26.1504973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456