Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect! Near the beach, perfect location for the sunset from our balcony. We enjoyed a braai while watching the sunset. Heard the waves throughout the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The loft was perfect for our stay. Everything we needed. Near the beach. We had a wonderful time. The loft was exactly what we were looking for. Near the beach. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik om weer Paternoster te besoek. Baie netjies en gerieflik. Uitsig baie mooi en baie kort loopafstand tot op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Netjies. Alles wat jy nodig het, is voorsien. Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ideale oornagverblyf. Was net reg vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik, fantasties. Baie lekker gebly, netjies en baie skoon, alles wat jy benodig, goeie kommunikasie van die eienaar, ek sal die loft enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies en waarde vir geld. Gunstig geleë en baie gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het was byderhand. Baie dankie. Ons het 'n heerlike tyd in Paternoster gehad. Kan jy asb. vir my kyk of daar nie dalk 'n goue armkettinkie geval het nie? Dit het êrens met ons getoer verlore geraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Sal beslis weer kom! Ja, beslis, netjiese uitleg. Wonderlike stort en die beddegoed. 5 ster plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Exactly what I needed, very peaceful. Our stay was very cosy. Everything you need for a weekend was there. The host was very helpful. Will gladly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurence M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Lieflike woonstel, gerieflik toegerus, by die see, baie lekker gekuier! Ons het baie lekker gebly. Sekuriteit vir stadsjapies mag 'n probleem wees, agv geen veilige parkering vir jou voertuig nie. Die steil trappe sal nie vir almal wel te vinde wees nie. Ongelukkig was alle vensters toe met aankoms, en daar was 'n ernstige benoude klank in die woonstel, amper iets soos warm rubber geruik, maar ek kon nie die bron daarvan opspoor nie en moes maar daaraan gewoond raak. Alle fasiliteite het goed gewerk, woonstel was baie goed toegerus, en met die see by ons, was dit 'n baie goeie ervaring en sou selfs langer kon bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 330

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDQ2NTExLWVkNTItNDA0Yy1iNGE4LTJhYTk4NzQ0YjA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 34 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.81162 17.88279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang