Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike personeel met regtig mooi en skoon geriewe. Groter as die normale gastehuis kamer. Ontbyt was ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Baie lekker. Ons het heerlik gebly, sal beslis weer op dieselfde plek bly in toekoms wanneer ons daar is. Die strate is net in 'n vreeslike toestand. Dis so hartseer dat dit so moet lyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2022

Waarde vir geld. Vriendelik, hulpvaardig en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George En Elsie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Alles was Perfek kan Niks Negatief se nie. Sal verseker weer daar oorbly. Dit was Baie lekker om daar oor te slaap en dan net rond te ry om ander plekke te besoek. Rustige atmosfeer en stil Area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selby C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2019

Friendly staff. Very nice bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 15, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYzFmMTgwLTBhOTQtNDY4MC1hMTgxLTZjMzUwYmE5NjY2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Burger Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.2364362 28.3106107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang