Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft on Malmok

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde bestemming vir diegene op soek na 'n Mediterreense atmosfeer met helderblou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.

Dié oopplan-solderwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders ouer as 8 jaar. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -leefarea en -slaaparea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 2 dagbeddens vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is basies toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n elektriese braaipan, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi en die eenheid het 'n buite-area met braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Armin V
Saam met lewensmaat
5.0
Griekse eiland paradys op die Weskus. Een van die oulikste dorpies wat ek nog in ons land gesien het! Dit voel soos 'n Griekse eiland, maar met ons le...
Sien meer
Des 2024
Hermine B
Saam met vriende
5.0
Asemrowend mooi en netjiese veilige verblyf. Baie goeie en vriendelike ontvangs deur the host_firstname. Die loft is pragtig binne, netjies, kleurvol ...
Sien meer
Jan 2024
Vicki B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike kort besoek. Die plek was skoon en het alles bevat wat mens nodig het. Baie gerieflik en netjies. Vriendelike eienaars.
Okt 2023
Johan L
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het ons verblyf in Paternoster baie geniet. Alles was lekker! Ons het baie lekker gebly by The Loft. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en...
Sien meer
Nov 2023
Rafeek I
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker tydjie in Paternoster en die verblyf was uitstekend. Kort besoek so nie veel om by te voeg nie.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft on Malmok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malmokstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABbxZjGSwmGDO5vtb5Qhiy5RScKMMCFrDAfNASHusOcszHl5Ivp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 14 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807651262979 17.897923535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang