Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts C19

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gawie R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ongelooflike ervaring. Ongelooflik. Gasvrou en haar familie is stunning mense. Baja tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C19
So baie dankie Gawie vir die positiewe terugvoering, waardeer dit opreg! Was so lekker om jou hier by ons te kon hê en hoop om jou vinnig weer te verwelkom! Dankie vir jou vriendelikheid, ons gesin is bly ons kon jou ontmoet! Sien weer!

Nadine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderful. Very nice, quiet and clean. Owner is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C19
Thank you so much for the positive feedback, Nadine. We appreciate it! Hope to see you soon again

Corne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ons vriende wat daar oornag het, was baie ingenome en het heerlik gebly. Ons het The Lofts C19 vir vriende van ons bespreek. Hulle was baie tevrede. Het slegs genoem dat die informele nedersetting daar naby se rook soms 'n probleem kan wees, maar andersins is dit 'n baie mooi plek en die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir hulle 'n heerlike tyd te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C19
Baie dankie Corne, waardeer jou positiewe terugvoering. Dankie vir julle bespreking, hoop om gou weer te sien. Groete

Kashiefah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Very comfortable and affordable. Myself and my family really enjoyed our stay at The Lofts. Our host was super friendly. The location is perfect, close to the beach and water park. Also, the complex pool was awesome as you could swim at night, and the water was amazing. The apartment was fully furnished with everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leandri
The Lofts C19
Kashiefah, thank you so much for the kind and positive feedback. It was a pleasure hosting you and your family, hope to see you soon again.

Nicky C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Wonderful, very clean and very friendly host. Flowers and chocolate on pillows as you entered. Very thoughtful host, was a pleasure staying at The Lofts C19 and highly recommend it. As explained above, it was a wonderful stay and we particularly appreciated the thoughtfulness of the host, Leandri.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C19
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering Nicky. Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Glynis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie goed en veilige plek. Vir 'n rustige wegbreek is die plek geskik vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C19
Baie baie dankie vir die goeie terugvoering! Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98916d6f72f821f9fa145233dbd805593ede8e12c8b1158c02eecc5f83c539312cfb743e97c03dd7888ea9c708cc7884ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts C19 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165382453888 22.109537422657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang