Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts C19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lofts C19 is 'n selfsorgvakansiewoonstel vir 5 mense in 'n kompleks in Mosselbaai, 900 m vanaf Diaz-strand en die Diaz-waterpark.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n TV, en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed vir 3 mense. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas-vrieskas, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het.

Die leefarea maak oop op 'n ruim balkon met buitesitplek en kyk uit oor die tuin en swembad.

Die sekuriteitskompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en swembad, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Lofts C19 is 2 km vanaf die Langeberg Mall en verskeie ander winkels en restaurante geleë. Gaste kan die strand besoek vir visvang, branderplankry, en 'n verskeidenheid doendinge soos sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, of die Bartholomeu Dias Maritieme Museum besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lofts C19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98916d6f72f821f9fa145233dbd805593ede8e12c8b1158c02eecc5f83c539312cfb743e97c03dd7888ea9c708cc7884ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts C19 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165382453888 22.109537422657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang