The Lofts C19
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Lofts C19 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel vir 5 gaste in 'n kompleks in Mosselbaai, 900 m vanaf Diaz-strand en die Diaz Water Park.
Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed vir 3 gaste. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Llinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus, en die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die tuin en swembad.
Die sekuriteitskompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
The Loft C19 is 2 km vanaf die Langeberg Mall en verskeie ander winkels en restaurante geleë. Gaste kan op die strand visvang, branderplankry en verskeie aktiwiteite geniet, soos sonsondergang-bootritte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, en die Garden Route Casino, die Kaap St. Blaize-vuurtoring en die Bartolomeus Dias Museumkompleks besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leandri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lofts C19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang