Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts C20

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik. Baie skoon en veilig. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C20
Baie dankie Karin, hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly, dankie vir die kuier!

Linky V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Baie aangenaam en vriendelike ontvangs. Goeie kommunikasie met gasvrou en die afspreek van aankomstyd en parkering ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandri
The Lofts C20
Baie dankie Linky, vir jou goeie terugvoering. Waardeer die mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.

Ayesha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2022

The hostess, Leandrie, was extremely polite, helpful and efficient. The place was perfect for young kids, offering a very secure outdoor garden with a fenced pool. The rules of the complex ensured cleanliness, safety and a warm ambience. I would definitely book this place in future. It is centrally located and access to the beach and waterpark is easy. The website as a booking site is also highly efficient and professional - excellent service all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leandri
The Lofts C20
Thank you so much Ayesha, for the kind words and nice feedback. I appreciate it so much. It was nice meeting you and your family. We would love to welcome you soon again. Kind Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C20, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c819e0d7276009496f65ccb8173bc06432760a66103c8dc66de3b196ab7ae85ba53827fb5e9ef3a55fc01464297af5677d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts C20 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang