Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts E48

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts E48, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lofts E48 bied veilige selfsorgvakansieverblyf in 'n veilige landgoed in die kusdorpie Mosselbaai, net 'n entjie van Diaz-strand af.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n en suite-slaapkamer is, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede kamer het 'n enkelbed, sowel as 'n dubbelstapelbed. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.

Die kombuis het 'n ontbyt-eiland waar etes geniet kan word en is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die sitarea wat met oorgenoeg sitplek ingerig is voor 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n onderdak-gemeubileerde balkon met uitsigte oor die landgoed en swembadarea.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingange en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Gaste kan volle toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet en is ook naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, The Lofts E48, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lofts E48 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts E48, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04cc078db4c65fbec7fab15c677ddba96fb6b1659db3a3bd3ad0e67b9c666a4d0a4d1947c015804c5ee540573eadc2c96524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts E48, Diaz Strand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165156083612 22.109497189522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang