Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tented Log Cabin

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Conrad H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

In die woorde van Paula van 7de Laan "Fantasmagories". Besonderse wegbreekgeleentheid wat ons gehad het om net bietjie te kan ontspan en vergeet van die besige lewe wat ons ervaar elke dag. Die omgewing en wild wat ons gesien het, was iets besonders gewees en die mense van Thaba e Ntle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal dit beslis aanbeveel en sal vir seker weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Lekker ontspanne en rustigheid. Baie stil en baie goeie dienste. Plek en die mense is baie gasvry. Lekker plek om te gaan ontspan en 'n rustige tyd te hê weg van alles af. Sal dit voorstel vir almal wat 'n rustige tyd en stilte wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rosina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Clean, delicious food, and privacy. The food, I would give it 70%, very tasty, delicious; however, our dinner box arrived late. The location, it is easy to find on Google Maps and definitely don't arrive late as it gets too dark. Safety, the first night due to an unfamiliar area, it was windy and there was noise, and we couldn't get hold of an emergency person to assist. Overall, the place is clean, and you get a lot of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 025
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Erfdeel 31, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde96273a01762f64b6511c0819e017fbed579d239a024289d0e6c44aece8142b13dbda6ad443411c02303b191baad8f0dc63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 025 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off R511 Portion 31 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.653509811413 27.423350940962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang