Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Log Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir The Log Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ina V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Heerlik.

Was 'n heerlike naweek. Alles mooi en skoon, goed toegerus.

Aike-marié S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aike-marié S

Perfek vir 'n naweek wegbreek!

Sal The Log Cabin vir almal aanbeveel. Skoon, netjies en so gesellig vir 'n langnaweek!

Franja O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franja O

The log cabin is 'n pragtige, ten volle toegeruste stukkie paradys.

Ons sal beslis weer kom kuier, een aand is heeltemal te min. The host was deurentyd met ons per WhatsApp in kontak om seker te maak alles is in die haak, so vriendelik! Ons het absoluut niks kortgekom nie, daar is letterlik aan alles gedink. Die kaggel was 'n bonus en het gesorg vir 'n knus atmosfeer. Hierdie sal beslis ons "wegloop hoekie" word.

Liezel L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Kuier in Tzaneen en omgewing. Baie sentraal gelee vir Magoebaskloof avonture.

Pragtige plekkie in mooiste omgewing! Sal so graag weer gaan kuier in die wonderlike plek. Beveel met groot selfvertroue aan, alle verwagtinge oortref.

Carina S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Waarde vir geld.

Dit was baie lekker en gemaklik.

Adrian G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G

Heerlik lekker gebly.

Baie lekker. Goeie ligging. Baie mooi huisie met kwaliteit beddens en linne.

Shanell P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanell P

Boshuisie kuiertjie.

Baie oulike knus huisie. Heerlik gekuier by die kaggel.

Selwyn E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn E

Rustig. Stil. Ontspannend.

Fantastiese lekker ruim huisie in die woud. Rustig, met alles wat jy nodig het. Fantastiese eienaars wat baie behulpsaam is.

Marlize J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize J

Stil en rustig en baie mooi.

Was 'n wonderlike wegbreek.

Sharne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne D

The best getaway.

We went away for a mid-year getaway and it was all and more that we wanted and expected. The log cabin was very neat and there was enough wood for us to braai and light the fireplace every night. More than enough essentials like coffee, towels, etc. and even a chocolate for each. Will definitely visit The Log Cabin again.

Anton B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Sal net so paar klein verstellings maak (skoonmaak/warm water).

Ongelooflik gebly. Mooi en veilig. Genoeg hout. Skoonmaak veral na 4 dae kan miskien gereël word. Geyser ook nie maklik met warm water nie. Paar hiccups. Vat ook kampeerstoele saam vir buite op die dek.

Jennifer R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer R

Super cozy plekkie.

Vreeslik oulike plekkie, ons sal weer by die Log Cabin bly.

Baleseng R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baleseng R

Ongelooflik netjies en goed ingerig. Alles perfek.

Sal beslis teruggaan.

Ellenore D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenore D

So relaxing and tranquil.

What a precious gem! We stayed here for 9 days. It was such a relaxing and tranquil environment we did not want to leave. We would recommend The Log Cabin to anyone needing a break from the hustle and bustle. Angie was extremely helpful and we had everything we needed. Wood in abundance for the fireplace, which in the winter was a must! Plenty of little details we really appreciated. Hot bath, Warm cosy cabin, soft bed and bedding and throws to snuggle up in front of the fire. I miss the Cabin already! A must for any traveller or even a holiday!

Kevin L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Peaceful, tranquil, quaint and private.

We had an incredible stay at The Log Cabin. It's perfect for a couple's getaway from the hustle and bustle of the city.

Kefilwe T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefilwe T

Amazingly perfect.

The host, Angie, is amazing and forever available to assist. We had a great moment at the log cabin with my husband for his birthday.

Eleni D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleni D

First time visit to Magoebaskloof.

We had the best weekend at The Log Cabin. Great value for money. Super cosy and had everything we needed. It is also lovely and central. We'll definitely be back! Special thanks to Angie for checking in and being available to answer any questions!

Gerda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Lekkerste lekker rus en kalmte.

Ons het bitter lekker gebly oor Paasnaweek! Die plek is perfek ingerig, die kinders kon veilig rondloop, die gasvryheid en vriendelikheid van die gasvrou was baie verwelkomend en die plek se rustigheid was net wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies, genoeg handdoeke en geriewe, prentjie mooi! Dankie vir 'n heerlike naweek tuiste! Ons sal graag weer kom.

Deon W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W

Fantasties,rustig en doodstil.

Pragtige skoon goed ingerigde log cabin tussen bome. Lekker naby aan Haenertsburg. Fantastiese naweek wegbreek.

Chantel D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Therapy for the soul!

What an absolute pleasure to stay at The Log Cabin. It was the perfect weekend break and just what we needed. It was very hard to leave the cabin on Sunday.

Licia Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licia Z

Voel soos 'n weggesteekte paradys.

Al het ons net een aand gebly, was dit wonderlik gewees en Angie was so oulik en 'n goeie gasvrou. Soos my man sê - dit het gevoel of ons in 'n ander land was so tussen die bome en die huis en so lekker ingerig. The Log Cabin sien ons definitief!

Endira S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endira S

Very beautiful and clean cabin.

The owner was very accommodating and kind. The cabin is nestled in a beautiful location amongst the Knysna Turacos. It was a lovely end to my vacation.

Janine K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Can't wait to go back.

We had a beautiful stay at The Log Cabin. It was very comfortable, had everything we needed, with beautiful surroundings. The Cabin is an amazing getaway for everyone looking for a bit of serenity away from the crowds. The Cabin is beautifully decorated with lots of attention to the detail and it has everything needed for a pleasant stay (cooking facilities, fireplace, braai area, bathtub, television and WiFi). Angie, the host is very friendly and accommodating.

Jeremy P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy P

Peaceful.

Very quiet for a peaceful getaway.

Elandre J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandre J

Baie rustige lekker ervaaring.

Eienaar Angie is baie vriendelik en help waar sy kan, doen baie moeite vir 'n mens.

Pieter J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Daar is trots ingebou.

As iemand rustigheid soek van die gewoel van die stad, is The Log Cabin 'n baie goeie keuse. Hier kan jy luister na die skor geroep van die bloukuifloerie en as jy mooi kyk die rooi van sy vlerke sien as hy wegvlieg en die stilte van die bos in die aand geniet. Wat ons baie beïndruk het was die trots waarmee alles in die cabin uiteengesit is. Baie goeie smaak en koste is nie ontsien om die gaste wat sal besoek te bederf nie. Ons sal weer van die Log Cabin gebruikmaak, veral tydens die feestyd in Haenertsburg.

Mark F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark F

Enjoyed our stay, nice and private.

We were nice an snug despite the rainy weather.

Alicia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Cosy, comfortable cabin.

Our host Angie were very attentive and ensured we were comfortable throughout our stay.

Rudolf H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf H

Lekker gerus in rustige omgewing.

Knus en gerieflik genoeg. Groter yskas as wat verwag. Genoeg hout. Baie vriendelike diens van Angie.

Nadia N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N

Ons het heerlik gebly in die pragtige houthuisie in die bos.

Baie dankie vir die gasvryheid, ons het heerlik gebly! Dit was baie skoon met genoeg aandag aan detail en dit het gevoel of ons diep in die bos was. Die kinders het Netflix geniet en die kaggel het 'n heerlike atmosfeer geskep en ons lekker warm laat slaap.

Bonita C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita C

Het by The Log Cabin tuisgegaan tydens 'n gesinsnaweek.

Dit is geleë in 'n veilige omgewing omring deur ander huise maar is so beskut deur natuur dat dit voel asof jy alleen in die bos is. Is heerlik sentraal geleë. Naby aan al die aantreklikhede. My kinders het die boonste slaapdek verskriklik geniet. Die kaggel was heerlik vir daai koue wintersaande. Genoeg hout vir braai en die kaggel was voorsien. Wifi het goed gewerk. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Ismail H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail H

Cosy log cabin in the forest, with a loft that kids will enjoy.

Fully equipped and ideally located. Excellent service from the host Angie. A must-try experience.

Almut S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almut S

A wonderful stay.

Thanks Angie for making us feel at home. Your place is beautiful, well-equipped and we loved all your little details - that really makes it very special.

Thinus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Awesome.

Mooi omgewing, netjies en skoon. 10 uit 10 vir gerief.

Piet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Ongelooflik mooi, skoon en meer as wat verwag is.

Vreeslik vriendelik ontvang en The Log Cabin is pragtig en cosy. Sal vir seker weer daar bly.

Jan Niemand N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Niemand N

Baie lekker gebly.

Sal dit vir seker aanbeveel vir ander.

Jacky E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky E

Excellent place.

Very nice and relaxing place. Hostess very friendly and helpful, will go back anytime and will see very soon.

Leander A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leander A

Rustig, mooi en net.

Ongelooflike mooi "log cabin", in 'n rustige en veilige omgewing. Definitief 'n plek wat ek sal voorstel vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troutwaters Holdings A28.6, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94524b6694229abcc0a673a276956b79df9be3b29db72d17a41a022514a3bc1fd87a7f421242b5ef03995fa94c997c2962de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 A28.6 Troutwaters Holdings Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.901665456083 29.987073397085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang