The Log Cabin Apartment Hotel
Beskrywing
Die houthut het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n slim-TV. 'n Ekstra bed kan ingedra word vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie en melkpoeier word met aankoms voorsien. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n kragopwekker by die instansie en gaste sal daarom nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, en toonbank met stoele toegerus. Tee, koffie en melkpoeier word met aankoms voorsien. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind en 'n Slim-TV met YouTube, ShowMax en Netflix in die leefarea. Teen 'n ekstra koste kan nog 2 gaste in die leefarea slaap. Daar is lugversorging en gratis onbeperkte WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n dek met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n kragopwekker by die instansie en gaste sal daarom nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 16A, Standerton, 2430, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang