The Log Cabin
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is lugversorging en dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ’n verwarmer, haardroër, strykyster, WiFi, ’n laptopvriendelike werkspasie en lei na ’n balkon met lieflike uitsigte oor die omliggende area en het ’n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die leefarea ontspan en daar is WiFi. Die eenheid het sy eie ingang en ’n braai-area. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ongelukkig word kinders onder 12 nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang