Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout @ Narnia Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Welbedacht- en Narnia-laan, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Lookout @ Narnia Guest House is 'n bekoorlike eenheid op die Narnia Guest House se perseel op 'n heuwel net 3 km vanaf Knysna. Dit bied gerieflike verblyf vir 'n paartjie en spog met 'n uitsig op die Knysna-koppe, oor die strandmeer, Knysnarivier en op die Outenikwaberge.

Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n solder en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kaggel en olieverwarmer.

Die leefarea het 'n uitsig op die Knysnakoppe, oor die strandmeer, rivier, dam, 2 dammetjies en tuin. Daar is 'n balkon wat om die eenheid strek en 'n dek met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Daar is 'n Sweedse holistiese masseerder en Reiki-meester op die perseel wat op versoek behandelings kan voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs Welbedacht- en Narnia-laan, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Welbedacht- en Narnia-laan, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ec8ffcb1ab20f90080d03200342de77a66cc380b404eabdf6e72ab0c42614a2595c5eeab9c300e58dcb44e6c755cc5b22e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 4 mense Off Welbedacht and Narnia Lanes Estuary Heights 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.030538273238 23.018188145124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang