Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erika H
1 nag
5.0
Jul 2024

Dis 'n bederf plek. Mens voel welkom. Hartlik ontvang. Pragtige blyplek. Lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hebrecia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful views, friendly people. Absolutely beautiful place, friendly people and comfort and exquisite views. Will definitely return with the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe L
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Wow wow wow! Wat 'n amazing juweel van 'n plek in die hartjie van Mosselbaai. Ons het so lekker gebly en sal beslis weer The Lookout Guest House besoek met ons volgende Mosselbaai-avontuur. Sentraal geleë, super netjies en die diens was ongelooflik - 5-ster verby! Dankie Herman en Elzaan, julle het alles so spesiaal vir ons gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

The Lookout Guest House was amazing. This was the best stay I had in a long time - so friendly and warming people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Van die beste wat ons nog beleef het. Die ligging en uitsig is onverbeterlik uit alle vertrekke behalwe kamer 1 en 2. Die afwerking is luuks, en linne, eetgerei ens. is van die beste kwaliteit. Die gastehuis bied ook 'n heerlike leefvertrek met binne- en buitebraai, en 'n groot buitearea, en alles word puik onderhou. Die bestuur is heeltyd betrokke, en doen baie moeite om die kuier buitengewoon te maak - en hulle slaag daarin! Kamers 1 en 2 is kleiner kamers, en geskik vir kort tydperke, maar in die res wil jy sommer net lekker lank kuier. Uitstekende gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35b1eaeb9563c0e35be989217beb4c2f06638134b8779169cde256855cc0a6d23cddfcd8c4dab89ed8179e3d1bc6383f3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 59 Rodger Street Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185352124847 22.149471550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang