Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Lookout Guest House is 'n lieflike gastehuis in Mosselbaai wat spog met 'n pragtige uitsig oor die see, die groter Mosselbaai area, en die Outeniekwaberge in die verte. Die gastehuis is sentraal geleë wat dit die ideale basis maak om Mosselbaai en die omliggende area te verken.

Verblyf is beskikbaar in 5 smaakvol versierde eenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n waaier of lugversorging, 'n kluis, yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, hoëgehalte-linne en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer. kamer. Daar is 1 slaapkamer met 'n stort en 'n straalbad. 'n Kontinentale ontbyt word daagliks bedien.

Die gastehuis bied lieflike ontspanningsareas insluitend 'n vermaakarea, binne- en buitebraai waar gaste kan terugsit en die asemrowende uitsigte geniet en daar is 'n pooltafel vir vermaak. 'n Vergaderlokaal en gratis WiFi is beskikbaar, wat die verblyf ideaal maak vir sakereisigers. Die naaste lughawe is George's.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir The Lookout Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lookout Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger-straat 59, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35b1eaeb9563c0e35be989217beb4c2f06638134b8779169cde256855cc0a6d23cddfcd8c4dab89ed8179e3d1bc6383f3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 59 Rodger Street Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.185352124847 22.149471550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang