Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tertius B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Tevrede. Aangename ervaring, netjiese skoon fasiliteit met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pragtige plek met goeie ligging en baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Pragtige plek met 'n goeie ligging en baie mooi uitsig. Baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Lookout
Thank you so much for your kind words, we appreciate it.

Rika T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het so lekker gekuier dat ons hartseer was om te vertrek. Ons het lekker gebly. Goeie geriewe, netjies en ruim met pragtige uitsig. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en lewer goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Lookout
Hello. Thank you so much for your kind words. We are really happy you had a good time. Until next time. Kind regards, Ange and Team.

Ncedo Lenard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It was perfect. I had a pleasant stay at the Lookout. The place was clean, secure, and perfectly located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very comfortable. Definitely recommend it. It was a super place to overnight. It was well equipped with everything that we needed and also spacious. The view of the marina was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Personeel en diens is tops. Ontbyt word in die kamer bedien en was elke sent werd. Diens was puik, baie skoon en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Lookout
Thank you very much Dalene.

Mieke V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Ons het lekker gebly. Beautiful location and view. Off-street, secure parking. Large living area, bathroom and bedroom. Ideal for a small family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Angela
The Lookout
Thank you very much. Kind regards, Ange and team

Deidre K
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Dit was so pragtig en skoon. Ek sal definitief terugkeer! Vreeslik lekker. Pragtig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar stop. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Lookout
Thank you very much for your kind review. Have a wonderful year ahead. Kind regards, Ange and Team.

Cheryl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Na. Wonderful stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Lookout
Thank you very much. Have a wonderful holiday further. Kind regards, Ange and team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-weg 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3962e26eb532b46a16a3a3e1cb3ece68d55719f440326ee934abb31a4fd624e0579c8fbfd8f6ee72872ebe91c4347939d7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 24 Park Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.591350036792 26.895346641541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang