The Lourie Inn
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea waar daar 'n TV met DStv is. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi. 'n Enkelslaapbank en enkelbedmatras kan voorsien word indien vooraf gereël.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandete is teen ekstra koste per persoon beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Kredietkaartgeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang