The Lourie Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lourie Inn bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Paulpietersburg in die noordelike deel van KwaZulu-Natal.
Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers wat geskik is vir 2 gaste elk. Daar is lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet in elke kamer. Gaste het toegang tot 'n TV met die volle DStv-pakket. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi.
Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek en tee 'n ekstra koste. Paulpietersburg is 120 km van Newcastle en 49,7 km van Vryheid af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Claus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Lourie Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paulpietersburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 14`, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang