Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Magical Teepee Experience

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Kristen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Unique. Comforting. Peaceful. Absolutely amazing! The experience was so different and unique! Loved every moment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alexandria
The Magical Teepee Experience
Hi Kristen! We are so happy to hear that! We hope to see you both in the future!

Carelieze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en veilige verblyf. Het baie lekker gebly. Dit was baie rustig en veilig. Eienaars het ons bederf met 'n lekker sjampanje vir ons wittebrood. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Magical, rustig, natuurskoon, tranquility, rainforest-like bird sounds. Die magical Teepee-ervaring was eerlik waar een van die lekkerste ervarings in ons lewe - alles, en ek bedoel alles, was meer as perfek, en die eienaars was nie net soos vriende nie, maar soos familie. Hulle was elke oggend daar vir 'n geselsie en om advies te gee, of net lekker te gesels. Die badkamers, kombuis en die Teepee was skoon en so gemaklik - om die waarheid te sê, dit was baie moeilik om die Teepees te verlaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alexandria
The Magical Teepee Experience
Thank you so much for your wonderful review! We hope to see you and Blue again in the near future. Your auras definitely add to the magic!

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker ontspannend. Ons het lekker gebly en sal weer daar bly, en ons sal volgende keer 'n bietjie langer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alexandria
The Magical Teepee Experience
Hi Jacques. We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to having you stay here again!

Anne-marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Magical experience. Dit was voorwaar 'n magical experience. Ons het die andersheid daarvan baie geniet. Nie geweet of WiFi beskikbaar was nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Unique experience. Lovely experience. The tent area is a little dark at night when going to the bathroom. It is peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

We had a wonderful experience. The place is so much fun and different from most establishments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie uniek en goeie waarde vir geld! Definitief 'n ondervinding, pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Zenda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Teepee-tente in die winter was definitief 'n uitdaging en belewenis. Daar is 4 tente elkeen met hulle eie badkamer en kombuis, dis uitgelê sodat 4 paartjies die kombuis saam kan gebruik. Elkeen met hulle eie area. Ek dink dit sal great wees as mens as 'n groep die hele plek kan bespreek vir 4 paartjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alexandria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaatjieskraalweg 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec32234a392ebd7c72a8746e22c4377622d176b2f937f950867c36da6088820d8ea3f84215401d83d8dbebcca81cfc10f832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 6 Plaatjieskraal Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.585608740044 26.919249531947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang