Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Main House @ Sielerus by Horeb

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park- and Collet-straat 77, Clarens, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Main House @ Sielerus by Horeb is 'n pragtige selfsorghuis op 'n groot perseel tussen ander eenhede in die pragtige dorpie Clarens. Dit bied verblyf met 'n uitsig op die pragtige Mount Horeb en Golden Gate-berge.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike groot ingangskas en aantrekkamer, asook 'n deur wat na die stoep lei. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 2 kaggels. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan by hul eie Netflix en ander platforms aanmeld.

Hierdie verblyf bied 'n asemrowende uitsig op die berge vanuit die leefarea. Die ruim erf het verskeie vrugtebome en sluit 'n klimraam in, ideaal vir kinders. Verder is daar veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Park- and Collet-straat 77, Clarens, 9701, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park- and Collet-straat 77, Clarens, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48506856cc159f4bf922d2af8f692882bfd4db246f25f440a7fd3732e491875c444372aded2a9928b35eb7370b51c7b0ca56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 6) 77 Hoek van Park and Collet Straat Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522435302936 28.418873755505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang