Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manna House Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Orchard-kothuis 1
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Orchard-kothuis 1 is 'n oopplan eenheid met slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eenheid het ook 'n onderdakstoep met 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet bedag wees op die bure en ander gaste en nie geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Orchard-kothuis 2
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Orchard-kothuis 2 is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n uitvouslaapbank wat in 'n driekwartbed omskep kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n lieflike kaggel en 'n eetarea met sitplek vir 4. Die glasdeure maak op 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea met 'n piekniekstyltafel en 'n ingeboude braai oop.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet bedag wees op die bure en ander gaste en nie geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Thatch Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed in die sitarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n binnenshuise braai-area en TV met plek vir 'n HDMI-kabel. Die eenheid is saam met The Manna House en Orchard-kothuis 1 en 2 op 'n boord geleë. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet bedag wees op die bure en ander gaste en nie geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Butterfly-kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Butterfly-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na die onderdakstoep en oopplan-sitarea met 'n kaggel. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet bedag wees op die bure en ander gaste en nie geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Manna House
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Manna House is 'n ou plaashuis wat slaapplek aan 5 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n dagbed wat vir 2 kinders of 1 volwassene geskik is. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n binnenshuise kaggel, 'n hoeklessenaar, 'n eetarea, pooltafel, 'n binnebraai en 'n gasbraai. Die glasdeure maak na die tuin met 'n vuurput en pragtige uitsigte oor The Three Hogs en Tor Doone oop.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet bedag wees op die bure en ander gaste en nie geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d55080d3baa7dc236f8f7d78d6fbd187ffed65a1bacdcd19bbbd20b59b92d4062af295e006298c72bad53a59c37a174388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Orchard Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.59349902132 26.927013544462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang