Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manna House Orchard Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Stacey V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Safe and relaxing. My stay was amazing, very safe and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker verblyf in Hogsback. Netjies en skoon, goeie beddens en beddegoed. Die huis is mooi gemeubileer en het alles wat 'n mens sal nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfect for our needs. Relaxed and most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siliziwe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We enjoyed our stay. It was amazing 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful and relaxing getaway. Our hosts were amazing. They made sure we were comfortable and gave us useful information about Hogsback. The cottage had everything we needed, which made for a pleasant and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Most enjoyable stay. Loved the decor, minimalist in that there was no clutter but roomy enough for the 3 of us under wet and cold conditions. Beds were super comfortable and indoor fireplace great for heating the apartment at night. Undercover braai area was a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great. It was absolutely wonderful. Would not hesitate to do it again! It was so much fun. We had such a great time. I can't wait to go back on holiday again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Enchanting stay at The Manna Cottages: Scenic bliss, perfect accommodation. Our recent stay at The Manna Cottages in Hogsback was nothing short of enchanting. Nestled amidst breathtaking scenery, this place is an absolute gem for anyone visiting Hogsback. The cottages themselves were a delight – perfectly blending comfort with the rustic charm that Hogsback is known for. The scenery around the property was simply stunning, making each moment there feel like a picturesque escape. What truly elevated our experience was the owner of The Manna Cottages. His warm welcome and genuine friendliness made us feel right at home from the moment we arrived. His hospitality was exceptional, and his knowledge of the area added depth to our stay, offering valuable insights into making the most of our time in Hogsback. We wholeheartedly recommend The Manna Cottages to anyone seeking a serene and delightful stay in Hogsback. The combination of beautiful surroundings, impeccable accommodation, and outstanding hospitality made our time here truly unforgettable. We can't wait to return to this little piece of paradise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Kom ervaar stilte en skoonheid in die natuur. Voortgaande ontwikkelings is hier aan die gang wat die volle potensiaal van hierdie gastehuis vorentoe sal ontsluit. Ons gasvrou was baie behulpsaam om ons behoeftes aan te spreek. Indien jy van mooi beboste areas hou, is hierdie die plek vir jou. Die gastehuis is mooi en smaakvol ingerig met die spoggerigste meubels. Daar was meer as genoeg hout beskikbaar om mee te braai en 'n kaggel aan te steek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie potensiaal, kort net afronding. The Manna Cottages is uiters gemaklik en is toegerus met die meeste dinge wat nodig is vir 'n lekker tydjie in Hogsback. Janique het ons baie vriendelik verwelkom en als gewys en verduidelik wat nodig was om te weet op die perseel. Sy was baie behulpsaam en het gereeld boodskappe gestuur om te loer of als nog reg is. Die cottages is naby aan die dorpie, op pad na "The Edge" toe en die pad daarheen is heel goed vir enige voertuig. Die hoofhuis is goed toegerus en baie gemaklik, met 'n pool tafel en opvoubare tafeltennis-stel om jouself mee te vermaak. Die uitsig is asemrowend. Die kamers en badkamers is almal gemaklik en goed toegerus. Daar is vele kaggels om 'n warm vuurtjie te stook om die koue te beheer. 'n Paar punte om op te let vir verbetering: 1. Daar is nie 'n braairooster en driehoek of bakstene by die groot huis se braaiplek nie. 2. Die kombuis se opwasbakke is nie in die kombuis nie, maar buite, met geen pakplek vir vuil skottelgoed nie. 3. Daar is 'n skottelgoedwasser op die perseel, maar dis nie gekoppel nie. 4. Die gasstoof plate werk fantasties, maar die elektriese oond werk nie. 5. Die gas Weber het nie 'n gasbottel gehad nie, ons het een van die cottages se bottel nader gebring om die Weber te gebruik, aangesien die oond buite werking was. 6. 'n Paar gasverwarmers sou help om die koue huis op te warm, indien vuur maak die hele dag lank nie moontlik is nie. 7. Die hoofslaapkamer se bed het nie 'n laken gehad nie, slegs 'n matrasbesermer. Indien die bogenoemde punte aangespreek kan word, sal The Manna Cottages dié plek wees om te bly in Hogsback!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64d55080d3baa7dc236f8f7d78d6fbd187ffed65a1bacdcd19bbbd20b59b92d4062af295e006298c72bad53a59c37a174388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Orchard Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.59349902132 26.927013544462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang