The Manna House Orchard Cottages
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Manna House Orchard Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas in Hogsback in die Oos-Kaap. Die kothuise word deur appelbome omring en is die ideale wegbreek vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Verblyf word in 4 pragtige kothuise gebied en elkeen beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n kaggel. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange.
Die welige tuin is die perfekte plek om te ontspan. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die omgewing sluit bergfietsry en voetslaan in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink The Manna House Orchard Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchardlaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang